57 Sabuti HL1398
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sicklebush-laan, 57 Sabuti, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 520 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
57 Sabuti HL1398 is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die Sabuti-kompleks by Simbithi Eco Estate, 'n bestemming wat vir sy asemrowende natuurskoon en rustige atmosfeer bekend is. Hierdie woonstel is op die grondverdieping en perfek vir gesinne of klein groepies. Dit bied gerieflikheid en skilderagtige uitsigte en is net 'n entjie vanaf die kus.
Dié woonstel het lugversorging, slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en bied direkte toegang tot die stoep. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, koffiemasjien, ysmasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, asook 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n groot onderdakstoep met buitesitplek, draagbare braaigeriewe en 'n uitsig oor Sabuti se swembad, die omliggende dam en die see in die verte. Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet en veilige parkeerplek is op die landgoed beskikbaar.
Die landgoed het 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, 'n putt-puttbaan, piekniekareas, braaigeriewe, stap- en fietsryroetes en wild. Die Golf Side beskik oor 'n eksklusiewe 18 putjie-Executive-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is. Simbithi Buiteklub het 'n kroeg, sitarea, gratis WiFi, Fig Tree Restaurant en 'n avontuurspeelplek vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito.net Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Sicklebush-laan, 57 Sabuti, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Simbithi Eco Estate Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sicklebush-laan, 57 Sabuti, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang