Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

57 Settler Sands Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker kompleks en baie lekker geleë. Ons het ons kuiertjie in Port Alfred baie geniet. Die woonstel was presies wat ons nodig gehad het en baie billik geprys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Very-very awesome. It was very awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very enjoyable. Had an awesome weekend. Everything we needed was available. Only little negative was the TV box which buffered all the time. Don't believe it was the internet as our phones worked well. Also, there was a bit of ice build-up on the fridge's compressor which caused a bit of water leakage. Reported to the agent and she said they would have a look at it when we left. This did not put a damper on our enjoyment of the facility and the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gerieflike veilige verblyf. Die plek is baie skoon en netjies. Dit is in 'n veilige area, en het ook goeie sekuriteit. Alles wat jy nodig het, is daar. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent. Very refreshing listening to the sea sound.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Clean, friendly, excellent value for money. From booking to leaving, the service was excellent and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie skoon area. Lekker ruim en alles wat jy benodig is loopafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Heerlik 2 dae met alles wat nodig was beskikbaar. Die woonstel was 'n aangename verrassing, die kamers baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Baie lekker. Dit was lekker maar net 'n jammer dat daar nie 'n gasstoof was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nikki V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Great. Exactly as advertised. Good communication and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 86

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e6b351be2ca42e887bdca2f3725092ca3676fd276fe65c901ee9b4655e50fbaed2d6006791589983db7dd7dfe7bbcb3e674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 5 mense 11 5 1 5 7 West Beach Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.602294681628 26.897859457824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang