Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 De Valle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Johann S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sit op die balkon, geniet die see uitsig en vergeet van jou probleme! Ons het heerlik gebly! Die matrasse op die beddens was 'n bietjie sag, maar die uitsig oor die see het daarvoor opgemaak! Ons sal definitief weer 'n draai kom maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die kuier was heerlik. Die beddens is gerieflik en die strand is 'naby. Die woonstel is mooi en gerieflik en het 'n fantastiese uitsig. Daar is genoeg breekware ens. Omdat gaste hul eie handdoeke moet bring, was daar ook nie 'n badmatjie nie. Gaste moet dit dalk ook net saamneem wanneer hulle daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gesellige kuierplek. Ons het heerlik ontspan. Lieflike, moderne woonstel met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooi uitsig. 58 De Valle is 'n gerieflike plek vir 'n klein gesin. Daar is net 1 nadeel, maar dit is dat die gebou self se "lift" sedert September 2023 nie werk nie. Die woonstel is op die 4de vloer, so volgende keer sal ek eers bel om te hoor of die lift werk. Dit is ongerieflik as jy 'n gebrek het of moeilik loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
58 De Valle
Hallo Jana, baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly om te rapporteer dat die nuwe hysbak nou werk en die installasie voltooi is.

Jana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

See uitsig en gerieflik. 58 De Valle is 'n lekker plekkie om te bly met 'n mooi see-uitsig en stapafstand na die strand. Skoon en netjies. Moet ongelukkig noem dat die "lift" al vanaf September 2023 buite werking is en dit is nie genoem nie, so as jy gestremd is, 'n besering het, of in 'n rolstoel is, sal dit nie gepas wees nie, want dit is op die vierde vloer. Ek het maar bietjie gesukkel met al die trappe met 'n knieg wat nie lekker is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziana W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome naweek gewees! Dit was baie lekker gewees. Tyd was net te kort gewees. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fabian R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Mooi plek, nice view, baie nice. Baie swak diens deur die agent, ek dink sy naam is Meerkat, baie nevermind, holding met oms gehad.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Baie geniet. Die plek is baie gemaklik en goed geleë. Daar was net 'n halwe toiletpapier vir die naweek, geen handdoeke nie, en die DSTV het heeltyd gehaper. Verder baie lekker, netjiese eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carmen P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Lovely view. Clean and tidy. Homely. We enjoyed our stay. However, there were a few things we weren't happy with: 1. Only 1 toilet roll was provided. A few more would have been nice. 2. No dishwashing liquid. The small amount given was very watered down. 3. Toilet spray was finished and not replaced. 4. No WiFi. Otherwise, everything else was more than adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Janet Bosblom P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Bakgat. Die ligging was uitstekend en die gasheer het mooi gekommunikeer. Die plekkie het alles wat mens nodig het. Gaste moet net hul eie handdoeke en koffieplunger saambring. Alles is pynlik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Valle Diaz Beach 58, Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d338f555caa8667ce2eb262838158a325ddf4c924b995ddf53527387a46ea5c82fc37008beda45b922722996f2cc727680?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 58 De Valle Diaz Beach Beach Boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.16021934703 22.108503971164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang