Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 De Valle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir 58 De Valle
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johann S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Sit op die balkon, geniet die see uitsig en vergeet van jou probleme!

Ons het heerlik gebly! Die matrasse op die beddens was 'n bietjie sag, maar die uitsig oor die see het daarvoor opgemaak! Ons sal definitief weer 'n draai kom maak.

Ben C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Die kuier was heerlik. Die beddens is gerieflik en die strand is 'naby.

Die woonstel is mooi en gerieflik en het 'n fantastiese uitsig. Daar is genoeg breekware ens. Omdat gaste hul eie handdoeke moet bring, was daar ook nie 'n badmatjie nie. Gaste moet dit dalk ook net saamneem wanneer hulle daar kuier.

Marinda S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Gesellige kuierplek. Ons het heerlik ontspan.

Lieflike, moderne woonstel met pragtige uitsig.

Jana V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Mooi uitsig.

58 De Valle is 'n gerieflike plek vir 'n klein gesin. Daar is net 1 nadeel, maar dit is dat die gebou self se "lift" sedert September 2023 nie werk nie. Die woonstel is op die 4de vloer, so volgende keer sal ek eers bel om te hoor of die lift werk. Dit is ongerieflik as jy 'n gebrek het of moeilik loop.

58 De Valle se terugvoer

Hallo Jana, baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly om te rapporteer dat die nuwe hysbak nou werk en die installasie voltooi is.

58 De Valle
Jana V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

See uitsig en gerieflik.

58 De Valle is 'n lekker plekkie om te bly met 'n mooi see-uitsig en stapafstand na die strand. Skoon en netjies. Moet ongelukkig noem dat die "lift" al vanaf September 2023 buite werking is en dit is nie genoem nie, so as jy gestremd is, 'n besering het, of in 'n rolstoel is, sal dit nie gepas wees nie, want dit is op die vierde vloer. Ek het maar bietjie gesukkel met al die trappe met 'n knieg wat nie lekker is nie.

Ziana W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziana W

Awesome naweek gewees!

Dit was baie lekker gewees. Tyd was net te kort gewees. Sal beslis weer gaan.

Fabian R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian R

Mooi plek, nice view, baie nice.

Baie swak diens deur die agent, ek dink sy naam is Meerkat, baie nevermind, holding met oms gehad.

Natasha D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha D

Baie geniet.

Die plek is baie gemaklik en goed geleë. Daar was net 'n halwe toiletpapier vir die naweek, geen handdoeke nie, en die DSTV het heeltyd gehaper. Verder baie lekker, netjiese eenheid.

Carmen P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen P

Lovely view. Clean and tidy. Homely.

We enjoyed our stay. However, there were a few things we weren't happy with: 1. Only 1 toilet roll was provided. A few more would have been nice. 2. No dishwashing liquid. The small amount given was very watered down. 3. Toilet spray was finished and not replaced. 4. No WiFi. Otherwise, everything else was more than adequate.

Janet Bosblom P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet Bosblom P

Bakgat.

Die ligging was uitstekend en die gasheer het mooi gekommunikeer. Die plekkie het alles wat mens nodig het. Gaste moet net hul eie handdoeke en koffieplunger saambring. Alles is pynlik netjies.

Lumaine B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumaine B

It was amazing, the place was fantastic and we had no complaints.

Please guys the view on the balcony is spectacular, you need to book your stay the price was affordable. It's the best place to relax with your family or friends, the part where you sit on the couch and just hear the beach is just amazing. We had a fabulous time on our stay just the sad part is when we had to leave to go home.

Graeme S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme S

Home away from home.

We truly enjoyed our stay. The flat has everything you need with a spectacular view of Diaz beach. Very neat and clean. Will definitely visit again. Correspondence with Francios was very professional but had a personal touch.

Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Netjiese plek.

Baie na aan die supertubes, en mooi see-uitsig.

Alice K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice K

Lekker gerus, loopafstand van die strand.

Woonstel is baie netjies, gerieflik, baie goed toegerus, daar kort net wifi. Ons het heerlik gekuier. Baie dankie.

Elsabé N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé N

Mooiste uitsig! Heerlik ontspan en gerus.

Sal beslis 58 De Valle aanbeveel. Netjies, skoon, alles wat jy nodig het en mooiste uitsig!

Mariette J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J

Heerlike vakansie gewees, sal vir seker weer gaan.

Baie goeie ligging met pragtige see-uitsig. Eenheid is uitstekend toegerus. Behulpsame, vriendelike eienaar.

Riaan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Dit was baie aangenaam en gemaklik.

Genoeg slaapplek vir 6.

Janap B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janap B

The apartment was nice and cosy.

We just had a problem with DStv not all channels were playing. We enjoyed our stay, we didn't get the Wi-Fi password so we didn't use their Wi-Fi but it was awesome.

Gerta Aletta M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerta Aletta M

Dit was baie lekker nabygeleë aan die strand. Goed toegerus, veral die kombuis. Sal weer soontoe gaan.

Die enigste problem was die lift wat nie gewerk het nie. Sou net bly gewees het as ons ingelig was want as ons met iemand sou kom wat nie die trappe kon klim nie sou dit 'n katastrofe gewees het. Oulike plekkie vir die geld wat jy betaal. En die waskamer is 'n bonus vir die wasgoed was en droog. Dit was net moeilik om R5-munte te kry en dit gebruik net ou R5-munte.

Fiouna V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiouna V

Dit was baie lekker en gerieflik met mooi uitsig.

Ek sal baie graag weer van u diens wil gebruik maak, ons soek reeds plek vir desember baie mooi plek.

Maritza G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza G

Awesome.

Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Pragtige plek.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Valle Diaz Beach 58, Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d338f555caa8667ce2eb262838158a325ddf4c924b995ddf53527387a46ea5c82fc37008beda45b922722996f2cc727680?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 58 De Valle Diaz Beach Beach Boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.16021934703 22.108503971164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang