Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 La Pirogue

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chané L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Onvergeetlik, gerieflik en prentjie mooi. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was baie netjies en skoon. See uitsig was prentjie mooi, die woonstel het 'n warm tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie netjies, skoon en alles op hul plek. Alles wat jy nodig het en meer is in die eenheid. Beddegoed was wit en skoon, mooi uitsig, heerlike swembad, baie gerieflike, pragtige eenheid. Diens van eienaars 10 uit 10! Well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
58 La Pirogue
Baie dankie Carin. Julle was puik huurders. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Elna

Etienne G
Lang verblyf
5.0
Okt 2021

Netjies, ruim, veilig en modern. Elna was uiters behulpsaam en het my die dag voor ek ingeboek het alles verduidelik en my toegelaat om na die plek te gaan kyk. Eenheid is pragtig en netjies en het alles wat mens benodig. Die swembad en tuine is ook pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
58 La Pirogue
Baie dankie Etienne. Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer! Hoop ons sien julle gou weer.

Anneke V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Baie netjiese eenheid met puik diens. Pragtige skoon eenheid met al die nodige geriewe. Diens van eienaar en personeel was baie goed! Heerlike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
58 La Pirogue
Baie dankie Anneke. Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer.

Tanya M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2018

Baie skoon en netjies. Goeie diens, vriendelike eienaar en behulpsaam. Lekker gerus en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
58 La Pirogue
Baie dankie Tanya, sien nou eers jou resensie. Dis altyd ‘n plesier om huurders soos julle te hê. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Vriendelike groete Elna Ungerer 58 La Pirogue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R3 090
R3 090 R2 472
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 090
R3 090 R2 472
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 97, Ballitoville, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b77421b107daff86a0f060b8641c2415767c91f24ebb166492d490c3752efc4749d7e2bbc099a2dd5ebb864e92ece5db539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 090 nouVanaf R2 472 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 97 Compensation Beach Road Ballitoville 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -29.533857152909 31.221290921269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang