58 La Pirogue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Chané L - Des 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik, gerieflik en prentjie mooi.
Carin K - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en alles op hul plek.
58 La Pirogue se terugvoer
Baie dankie Carin. Julle was puik huurders. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Elna
Etienne G - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, ruim, veilig en modern.
58 La Pirogue se terugvoer
Baie dankie Etienne. Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer! Hoop ons sien julle gou weer.
Anneke V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid met puik diens.
58 La Pirogue se terugvoer
Baie dankie Anneke. Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer.
Tanya M - Mei 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
58 La Pirogue se terugvoer
Baie dankie Tanya, sien nou eers jou resensie. Dis altyd ‘n plesier om huurders soos julle te hê. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Elna Ungerer
58 La Pirogue
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Compensation Beach-weg 97, Ballitoville, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang