Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 La Pirogue

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 10 Des 2024 tot 28 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 97, Ballitoville, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 090 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

58 La Pirogue is 'n luukse selfsorgwoonstel, oorkant die pad van Ballito se hoofstrand, Willard’s Beach en is slegs 20 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Die pragtige woonstel, reg by die swembad, bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n stoep met 'n see-uitsig.

Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, dubbelspieëltafel en 'n instap-aantrekarea wat na 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet lei. Die slaapkamer het 'n stapeldeur wat na 'n balkon met 'n see-uitsig lei.

Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n spieëltafel. Dié slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Een van die slaapkamers het 'n skuifdeur wat na 'n balkon met see-uitsig lei, en die ander slaapkamer het 'n waaier en uitsig oor die kompleks se swembad-area.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het 3 gemaklike rusbanke, 'n koffietafel en 'n TV met 'n HDMI-koppelpunt. DStv is beskikbaar. Die leefarea lei deur 'n stapeldeur na 'n stoep met 'n see-uitsig. Daar is 'n houttafel met sitplek vir 6, ‘n gasbraai en 'n klein Weber-houtskoolbraai. Houtvure word nie toegelaat nie.

Onderdakparkeerplek is vir een voertuig beskikbaar.

Toegang tot die La Pirogue-kompleks word met 'n afstandbeheer verkry en daar is 'n sekuriteitswag wat saans patrolleer vir ekstra sekuriteit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 97, Ballitoville, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 58 La Pirogue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 090
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 090
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 97, Ballitoville, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b77421b107daff86a0f060b8641c2415767c91f24ebb166492d490c3752efc4749d7e2bbc099a2dd5ebb864e92ece5db539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 090 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 97 Compensation Beach Road Ballitoville 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -29.533857152909 31.221290921269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang