Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 on Beach

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 45 resensies vir 58 on Beach
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Shihaam H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shihaam H

Great.

The best ever best view.

Peter H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Ek en vriende het ons geniet.

Dit was heerlik om daar te kuier.

Hazel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel B

Dit was baie aangenaam.

Als netjies en perfekte ligging.

Dennis B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis B

It was a good break away.

This was a great stay, location is perfect.

Connie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Connie S

Out of 10 I would say a 6.

The location is perfect. The house is very nice and spacious. There is no proper ventilation throughout the house. Air conditioning should be considered. We could only open the one sliding door and small window in front for fresh air. Parking was an issue. For security purposes, fencing really needs to be considered in front of the house. There is definitely a need to spruce up on kitchen utensils. Could not find a proper spatula. We also had an issue with cockroaches. The kitchen cupboards had a strange smell.

Jodene C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodene C

Dit was baie nice.

Die huis en die uitsig om na die see te kyk, was baie mooi. Sal beslis weer vir 58 on Beach wil besoek.

Fizel D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fizel D

Dit was 'n ongelooflike ervaring reg langs die see.

Die gastehuis is baie mooi, kamers was gerieflik. Die uitsig oor die see was ongelooflik. Dit het 'n "inverter" in vir beurtkrag. Dit is die moeite werd om by 58 on Beach te kuier.

58 on Beach se terugvoer

Thank you so much for the nice review. Hope to see you again.

58 on Beach
Janice J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice J

We has a wonderful stay.

The house is very spacious and comfy. I will definitely go back there.

58 on Beach se terugvoer

Good day. I'm glad you had a great time. Looking forward to having you stay again.

58 on Beach
Lorenzo M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo M

I really enjoy staying in the house.

The house is really big and everthing is perfect, rooms, bathrooms.

Petro B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

Dit was 'n wonderlike ervaring en 'n onvergeetlike naweek.

Uitsig was asemrowend en seelug was waarlik 'n belewenis. Winkels en stalletjies is sommer loopafstand en agente was baie vriendelik. Beslis sal ek en my vriende/familie weer van die dienste gebruik maak.

58 on Beach se terugvoer

It was wonderful meeting you. Hope to see you again in the future.

58 on Beach
Alisha D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha D

Asemrowend.

Die ligging was nice. Als was in loopafstand. Baie lekker experience.

58 on Beach se terugvoer

Thank you so much.
See you again.
Regards Jacqueline

58 on Beach
Leandi V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi V

Was 'n fantastiese week. Ons was mal daaroor.

Ons was baie goed ontvang en het sommer van dag 1 tuis gevoel. Ons het 'n perfekte uitsig gehad. Dit het soos paradys gevoel. Ons sal definitief weer gaan. Sal 58 on beach vir almal aanbeveel. Dankie Jacky.

58 on Beach se terugvoer

Thank you so much. It was wonderful having you. And see you again. Regards Jacqueline

58 on Beach
Elsa H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa H

Weekend was great, weather perfect.

Thanks Jackie for being on call all the time, very much appreciated. Love the location. The weekend was great, we had an amazing time.

Charmaine J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Ons het lekker gebly.

58 on Beach is goed ingerig.

Cecelia R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cecelia R

Die naweek was lekke, net te gou gegaan.

Die huis was baie netjies genoeg bedegoed en handdoeke. Daar is alles wat jy nodig het. Al probleem is dat die eienaar meer opwasmiddel daar moet los en toiletpapier is bietjie skaars daar. Voor kan die eienaar toemaak, want almal wat daar verbyloop loer daar in. Ek dink dis bietjie onveilig, maar sal weer gaan. Die eienaar kan net bietjie dink aan mens se veiligheid.

Samantha V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha V

Dit was aangenaam en fantasies. Sal weer kom.

Ons tydjie daar het ons baie geniet, behalwe dat dit bietjie koud was om te swem maar sal definitief weer kom.

58 on Beach se terugvoer

Good day. I'm glad you had a great time. Looking forward to having you again.

58 on Beach
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Joanne B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne B

Die huis is amazing.

Die view van die beach is pragtig Alle winkels en eetplekke is naby. Jy loop uit die huis uit oor die pad en jy is by die see. Sal weer soontoe gaan, dié keer met my kids en man. Ek beveel die huis aan vir almal.

58 on Beach se terugvoer

Thank you. Im glad ypu had a wonderful time

58 on Beach
Bronwyn P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn P

Awesome.

Friendly host, beautiful place.

58 on Beach se terugvoer

Thank you so much. Hope to have you again

58 on Beach
Diedre B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedre B

We had an awesome stay

The place was neat and tidy, there weren't any hidden cost.

Nadine A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine A

Asemrowend!

Ons het ons week verskriklik baie geniet, perfekte ligging en alles is binne stapafstand. Sal 'n tuimeldroeër of wasmasjien aanbeveel veral vir gaste met langer verblyf.

Lynn R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn R

It was awesome just a few suggestions.

Should put a fence up. Fix faulty draws and bed. Put up a brighter light at braai area. Install Wi-Fi.

58 on Beach se terugvoer

Good day thank you for your review.
Unfortunately, we are not alowed to put up a fence. We have made numerous enquiries.
The other houses had permission many years ago, the law has changed and we can't. The bed has been replaced, there is another light switch on the side for the fireplace and we are busy getting the Wi-Fi.
Thank you

58 on Beach
Ghillian F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ghillian F

Ligging perfek, beddegoed vuil en stink, handdoeke uitgebleik, 17 units krag vir R130.

Twee van die kamers se beddegoed het na voete geruik. En een kamer se beddegoed was vuil en vol kolle. Die deure van die kamers kon nie toe nie. Ons was gesê ons gaan met 50 units krag gelos word, maar toe ons daar kom was dit net 34 units. Dit het net gehou tot die volgende oggend 10uur. Ons is aangesê dat R160 se krag genoeg sal wees vir die naweek. Ons het eers R30 se krag gekoop en het slegs 4 units gekry. Die 4 units het net 5 minute gehou. Ons was kragloos vir die hele middag en agtermiddag en ons het toe weer 20:00 R100 se krag gekoop en het 13 units gekry en dit het vir 'n paar ure gehou maar was weer voor middernag uit. Die huiseienaar het nie ons kom afsien nie en ons moes die sleutel iewers gaan aflaai het. Ek sal 58 iB beach aan niemand aanbeveel nie.

Levona A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levona A

Dit was fantasties.

Ek sal weer gebruik maak van 58 on Beach en ek sal mense aanbeveel om gebruik te maak daarvan.

58 on Beach se terugvoer

Thank you. It was wonderful to meet you. Hope to see you in the near future.

58 on Beach
Nicole V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Ongelooflik lekker gekuier.

Thank you so much Jacky and Andre. We enjoyed our stay. Beautiful house and awesome hosts.

58 on Beach se terugvoer

It was wonderful to meet you. Hope to see you again in the future.

58 on Beach
Nadine A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine A

Awesome 10 uit 10.

Ons het 'n uitstekende tyd gehad, die ligging is perfek, kon nie vir 'n beter plek gevra het nie.

58 on Beach se terugvoer

Good day Nadine,

I’m glad you had a great time. Hope you will come again

58 on Beach
Michelle P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

I want to say amazing.

We had a great time at 58 On Beach. The house is beautiful and right on the beachfront. We were on the beach till 4 am in the morning and it is so safe out there. I would recommend this place to anyone who would love a break. Again I say amazing.

58 on Beach se terugvoer

Good day Michelle,

Nice to have met you. Glad you enjoyed! Hope to see you again

58 on Beach
Michelle L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Great location. Value for money!

We invited family along and with 2 five-year-old boys, there was more than enough space. The weather played along amazingly and the kids could run-off their excess energy. The accommodation itself was clean, spacious bathrooms, spacious rooms and I loved the kitchen.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging. Waarde vir geld!

Ons het familie saamgenooi en saam met ons 2 vyfjarige seunstjie was daar meer as genoeg spasie. Die weer het ongelooflik saamgespeel en die kinders kon hul oortollige energie uitspeel. Die akkommodasie self was skoon met ruim badkamers, ruim kamers en ek was mal oor die kombuis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

58 on Beach se terugvoer

Glad you enjoyed. It was great to meet you. Hope to see you again.

58 on Beach
Melissa D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Had an awesome weekend, wish we did not have to come home.

This house felt warm and cosy, just like home. People around us were friendly and just the fact that you get to wake up and go to bed with a view like this. You’ll have to experience for yourself. Would most definitely go back there soon and stay much longer.

58 on Beach se terugvoer

Glad you enjoyed so much. Was great meeting you. Hope to see you again.

58 on Beach
Cameron L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron L

Dit was absoluut fantasties, sal nie twee keer dink om weer te gaan nie. Lieflik.

Die see is minder as 50 meter van jou deurstoep af, jy kan nie vir beter of gemakliker vra nie. Dis hemels.

58 on Beach se terugvoer

It was great meeting you. Hope to see you again.

58 on Beach
Ree-quin A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ree-quin A

It had a nice view, I would want to go again. Relaxing mood.

It was nice, clean and had a beautiful view. Enjoyed every minute and I'd like to go again soon.

58 on Beach se terugvoer

Great meeting you. Hope to see you again.

58 on Beach
Brenda R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda R

We had a fantastic time.

The house is nice and spacious. It is also perfectly located.

58 on Beach se terugvoer

I’m glad you enjoyed! Please feel free to come and enjoy again.

58 on Beach
Tylan P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tylan P

Rustig en lekker by die see.

Was net nie ingelig oor koopkrag nie. Verder was alles piekfyn, dankie.

58 on Beach se terugvoer

Sorry about the misunderstanding regarding the electricity. It’s at the client's cost, but it’s a very little amount. It’s just so the clients don’t take advantage of the electricity that’s why we put a certain amount in to start with. But I’m glad you enjoyed your stay.

58 on Beach
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Weane F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weane F

Amazing

Amazing plek het dit geniet.

58 on Beach se terugvoer

Thank you. It was fantastic to meet you all. I am glad you had a great time. See you again soon.

58 on Beach
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rahmat B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rahmat B

Not for families with young children.

Plus points: Right in front of beach and spacious. Negative points: No external windows in any of the bedrooms, so no ventilation, aircons not working, bedroom TV not working, one bedroom has open drain and manhole in it.

58 on Beach se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. All the things you mentioned have all been sorted and fixed.

58 on Beach
Marinda C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C

Netjies, skoon, met alles wat jy nodig het.

Dis 'n baie lekker groot huis. Alles wat jy benodig vir 'n heerlike verblyf is beskikbaar. Loopafstand van alles. Die kaggel is 'n wenner!

58 on Beach se terugvoer

Thank you. It was great meeting you all, and we hope to see you all again soon.

58 on Beach
Yvonne B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Ruim, meer as wat nodig is, baie badkamers.

Ruim, meer as wat nodig is. Baie netjies en veilig, letterlik oor die pad see toe. Baie stil selfs met die teerpad voor die deur.

58 on Beach se terugvoer

Thank you, I am glad you had a great time. Until next time.

58 on Beach
Basie R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basie R

Baie lekker verblyf, sal weer daar oorbly.

Baie gemaklik, sal graag weer hier oorbly. Jackie is baie hulpvaardig en sal uit haar pad gaan om die tyd in haar plek so aangenaam moontlik te maak.

58 on Beach se terugvoer

Thank you for your wonderful review! It great to have guest that love and are happy in my guest house!

58 on Beach
Susan M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan M

Heel aangenaam.

Die huis se ligging was absoluut perfek, reg op die strand, en binne stapafstand van winkels en dienste af. Daar is geen tuin of veilige speelplek vir klein kindertjies nie, en in daardie opsig was dit nie ideaal nie. Die fasiliteite en skottelgoed self was nie besonders skoon nie en die skoonmaaktoerusting (besem/mop) nie in 'n goeie toestand nie. Daar was geen buiteasblik nie, wat ongemaklik is met 'n jong kind. Die huis self is groot en ruim, maar warm in die somer met geen natuurlike ventilasie nie. Gelukkig was daar baie waaiers. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Oor die algemeen was dit nie 'n slegte ervaring nie.

58 on Beach se terugvoer

We are going to put in new fans for the ventilation to helpfully help with the heat and air! December and January is usually a very hot month! We don't have a outside bin because with the wind it won't last there long! I did try every day to come take it away. I try very hard to accommodate all kinds of clients with all kids of needs! Thank you for your information

58 on Beach
Mariska O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Mariska O

Spacious, but disappointing.

Although spacious, the following was a concern: info on the website changed after we made the booking – no swimming and secure parking on site, just street parking. There was only 2 windows at the front entrance - so no fresh air for the back rooms. The aircon did not work and there was only 6 forks while the booking was made for 8 people. The children’s sleeping area has an open drain hole in the floor and the manhole cover is uneven. DStv was faulty numerous times and the door was jammed - but we were assisted both times. There was no secure place for children to play.

58 on Beach se terugvoer

This house is a old home of stand. I try very hard to please all my clients, I have clients with all different needs! I never know if there are small kids until the people arrive. I've had my guest house for five years, never had any one complain about the open drain that is cleaned before ever client arrives and the manhole unfortunately was built there. I always tell my guest the parking for cars is write in front of the house! My add doesn't mention at all about swimming, the house is 5 m from the main beach in strand! The DStv was out of my hands they were the ones that's were having problems, I tried many times to sort it out! The door had just had a brand new lock put in that week before my clients arrived, I'm always please to help people! Because I love to see the same faces again!
Sorry that you were not happy with things!

58 on Beach
Sf Refrigeration E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sf Refrigeration E

Uitstekend!

Sien die sterre.

58 on Beach se terugvoer

Thank you for your wonderful input it was nice to see that you injoyed it

58 on Beach
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 58, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiN2U3ODMzLWJjNzUtNGI5Ni04ZWI5LTgxNDkzNGU5MmRjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 58 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.120089748568 18.830378728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang