Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 on Beach

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Shihaam H
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Great. The best ever best view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ek en vriende het ons geniet. Dit was heerlik om daar te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dit was baie aangenaam. Als netjies en perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis B
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2024

It was a good break away. This was a great stay, location is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Connie S
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jan 2024

Out of 10 I would say a 6. The location is perfect. The house is very nice and spacious. There is no proper ventilation throughout the house. Air conditioning should be considered. We could only open the one sliding door and small window in front for fresh air. Parking was an issue. For security purposes, fencing really needs to be considered in front of the house. There is definitely a need to spruce up on kitchen utensils. Could not find a proper spatula. We also had an issue with cockroaches. The kitchen cupboards had a strange smell.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Jodene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Dit was baie nice. Die huis en die uitsig om na die see te kyk, was baie mooi. Sal beslis weer vir 58 on Beach wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fizel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Dit was 'n ongelooflike ervaring reg langs die see. Die gastehuis is baie mooi, kamers was gerieflik. Die uitsig oor die see was ongelooflik. Dit het 'n "inverter" in vir beurtkrag. Dit is die moeite werd om by 58 on Beach te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
58 on Beach
Thank you so much for the nice review. Hope to see you again.

Janice J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2023

We has a wonderful stay. The house is very spacious and comfy. I will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
58 on Beach
Good day. I'm glad you had a great time. Looking forward to having you stay again.

Lorenzo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2023

I really enjoy staying in the house. The house is really big and everthing is perfect, rooms, bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Dit was 'n wonderlike ervaring en 'n onvergeetlike naweek. Uitsig was asemrowend en seelug was waarlik 'n belewenis. Winkels en stalletjies is sommer loopafstand en agente was baie vriendelik. Beslis sal ek en my vriende/familie weer van die dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
58 on Beach
It was wonderful meeting you. Hope to see you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 58, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiN2U3ODMzLWJjNzUtNGI5Ni04ZWI5LTgxNDkzNGU5MmRjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 58 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.120089748568 18.830378728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang