58 on Beach
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 58, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
58 on Beach is reg op die strand geleë in die kusdorpie, die Strand, op die skilderagtige Goue Myl. Met die see op jou drumpel, is 58 on beach ideaal en ten volle toegerus vir 'n onvergeetlike vakansie naby aan Kaapstad.
Hierdie selfsorghuis op die strand het 4 dubbelbeddens en een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer. Gaste kan heerlik ontspan in die oopplan-sitkamer en daar is ook 'n kaggel vir die winteraande. Daar is 'n eetkamerarea en 'n pragtige kombuis toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, dubbeldeur-yskas/-vrieskas en 'n ketel. Siende dat ons 'n binnenshuise braai bied, sal jy 'n vleisie oor die kole kan gooi, reën of mooiweer.
Geniet 'n pragtige sonsondergang op die strand deur al langs die bekende Kusweg te wandel. Die ideale ligging van die strand beteken dat die kulturele hartjie van die Wes-Kaap net 'n halfuur weg is. Buiten Kaapstad is die Strand ook naby aan sommige van die bekendste wynplase, Stellenbosch Universiteit, Kaapstad Internasionale Lughawe en, natuurlik, Tafelberg.
Die elektrisiteit werk op 'n koopkragstelsel. Gaste sal 50 eenhede op die inklokdatum ontvang, gelaai op die meter. Die meternommer is op die yskas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jacky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kusweg 58, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 58 on Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 58, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang