Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 on Beach

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 58, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

58 on Beach is op die strandfront van die rustige Strand se skilderagtige Golden Mile geleë. Met die see reg op jou drumpel, is dit ten volle toegerus vir jou om 'n vakansie naby Kaapstad te geniet.

Dié selfsorghuis aan die strand het 4 dubbelbeddens en een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer. Gaste kan in die oopplan-sitkamer ontspan en beskik oor 'n kaggel vir die winteraande. Daar is ook 'n eetarea en 'n pragtige toegeruste kombuis wat stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeur yskas en vrieskas en 'n ketel insluit. Met reën of sonskyn sal jy met ons binnebraaigeriewe kan braai.

Geniet 'n pragtige see-sonsondergang reg op die sand deur oor die bekende strandpad te stap. Die ideale geografiese ligging van die Strand beteken dat die hart van Wes-Kaapse kultuur net 30 minute weg is. Buiten Kaapstad is dit ook naby van die bekendste wynlandgoedere, die universiteit van Stellenbosch en die Kaapstadse Internasionale Lughawe en natuurlik Tafelberg.

Die elektrisiteit vir die gastehuis is 'n betaal-soos-jy-gaan-stelsel. Gaste sal 50 eenhede ontvang om mee te begin. Die meternommer is op die yskas.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 45 resensies vir 58 on Beach
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 58, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 58 on Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 58, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiN2U3ODMzLWJjNzUtNGI5Ni04ZWI5LTgxNDkzNGU5MmRjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 58 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.120089748568 18.830378728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang