Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 on Nineteenth Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andrea B
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Skoon en netjies, sal beslis weer kom. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Hoop om julle in die toekoms weer te ontvang.

Irene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absolutely great stay and affordable. Very nice place, I recommend. It is value for money. The host is so friendly and considerate, always a phone call away. I enjoy all my stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Thanks so much, Irene. Trust that this will always be your home away from home.

Coert E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly, netjies en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Dankie Coert. Was 'n voorreg om julle te huisves. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Irene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great stay at an affordable rate. It was one of the best places I've stayed in. Just like the pictures, it looks amazing. I've paid more for a place like that. Totally recommended. Anzu is so friendly and welcoming. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Thank you, Irene. It was a pleasure to have you here. Hope to see you again soon.

Mahlaku Terrance M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Home away from home. Fantastic, peaceful and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Thank you so much. It was a pleasure to have you here. Hope to see you again.

Lezandra S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie mooi en netjies skoon, bed slaap baie lekker en veilige parkering. Anzu het ons vriendelik verwelkom en ons kan vir seker haar plekkie aanbeveel. Alles was mooi skoon en baie netjies gewees. Ons gaan vir seker weer by haar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Baie dankie Lezandra. Was heerlik om julle hier te hê. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Cecelia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Dit was die skoonste, netjiese, lekkerste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rome M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie vriendelike mense en lekker rustig. Dis die 2de keer wat my personeel daar slaap en hulle geniet dit baie. Dis rustig, die mense is vriendelik en dis naby aan die skool waar hulle werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahlaku Terrance M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastic. We had a warm welcome, the place was very peaceful and relaxing. I will surely recommend this to a friend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
It was such a pleasure to host you. Hope to see you again soon.

Acheson P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Very perfect. We had a wonderful stay and the host is a wonderful, friendly person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anzu-Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R390
R390 R332
per nag (plek vir 2)
Vanaf R390
R390 R332
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19de Straat 58, Hospitaal Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb848b9c8cd9639095838c1f323ca6afc67147d68a2c4cb97c18e7fbedb309b066b06cb1b1fac025c2d3b038ff42ffd2612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R390 nouVanaf R332 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 58 19th Street, Hospital Park Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.889470661288 29.454696426389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang