Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 Upper

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper-weg 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

58 Upper is 'n asemrowende kus-oase geleë in die bekoorlike dorpie Yzerfontein aan die Weskus. Dit is ontwerp vir gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne naweekwegbreek of 'n lang vakansie om spesiale oomblikke te vier, want hierdie villa spog met pragtige see-uitsigte.

Dié dubbelverdiepingvilla bied slaapplek vir tot 16 gaste op 'n slag en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is 5 slaapkamers wat almal met 'n koningingrootte-bed ingerig is; net 2 van hierdie kamers beskik egter oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die sesde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n volledige badkamer, terwyl die ander 2 badkamers elk 'n stort het. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beslaan die boonste vlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Vir gaste se gerief is 2 skottelgoedwassers in die opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Boonop het hierdie area 'n binnebraai en lei na 'n kroegarea. Vir ekstra vermaak is 'n tafeltennistafel en 'n veerpyltjiebord ook beskikbaar. Hierdie hele leefarea het glasstapeldeure wat uitloop op 'n ruim patio met tafels en stoele waar gaste 'n heerlike skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 16 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir 58 Upper
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Upper-weg 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 58 Upper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper-weg 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d552d4abca175c0e1b9e5584f3e7e32f2f81d9bbc2e695cea00af31349ff13a8d3418a0b99dfd585d7c1a0479d77cc7f391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 16) 11 5 1 5 58 Upper Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3462825 18.1554903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang