Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58A Fleur Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fleur Park 58, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

58 Fleur Park is 'n selfsorg-eenheid in Fleur Park Vakansieoord, aan die strandfront van Gordonsbaai geleë.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 persone en die eiendom is direk langs Harbour Island en 'n paar minute se stap van die strand af geleë. Dié volledig gemeubileerde kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, 2de slaapkamer is toegerus met 'n driestapelbed wat bestaan uit 'n dubbel- en enkelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuisie het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, en ondertoonbankstoof met 'n oond en 'n 4-plaat kookplaat, en toebehore en eetgerei om te gebruik. Die aangrensende leefarea het 'n TV en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die kothuis het 'n binne- en buitebraaigeriewe om te gebruik, en parkeerplek vir 3 motors.

58 Fleur Park is ook sowat 8 km vanaf Strand Gholfklub en 10,5 km vanaf Somerset Mall geleë. Die kompleks is ook naby 'n verskeidenheid restaurante en kroeë op die marina se rand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Fleur Park 58, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 58A Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fleur Park 58, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2de7384abc7f8bb7dd2cdf355bda06eb94e801386b220c86334d8a466bbbdd616d8828c636d5dfc573e8a8dc950eb0079c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 58 Fleur Park Faure Marine Drive 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.151228439507 18.860429832016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang