59 De Villiers Drive
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Adreana H - Sep 2024
Algehele gradering
Goed.
Janice S - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en lekker rustig.
Owen H - Jul 2024
Algehele gradering
Same as above.
Chris V - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies en veilig. Jaco is 'n baie vriendelike gasheer.
Virginia J - Jul 2024
Algehele gradering
Warm, comfortable, well located, helpful friendly host.
59 De Villiers Drive se terugvoer
Hi Virginia. It was nice having you and your family over for the night. We enjoyed your stay and you are more than welcome to make use of the rooms in the future again. All the best.
Elodie V - Mei 2024
Algehele gradering
Puik.
Jaco B - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelikke diens en ondersteuning.
Ramona W - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Dalene S - Apr 2024
Algehele gradering
It felt like home. Highly recommended.
59 De Villiers Drive se terugvoer
We really appreciate your stay and you are more than welcome to make use of the rooms in the future. Thanks.
Marian V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekke.
59 De Villiers Drive se terugvoer
Hi Marian. Dankie vir die bespreking, waardeer. Jy is meer as welkom om in die toekoms weer van die kamer gebruik te maak.
Diaan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en naby aan alles.
59 De Villiers Drive se terugvoer
Hi Diaan. Dankie vir die bespreking, waardeer. Julle is meer as welkom om in die toekoms weer van die kamers gebruik te maak.
Karen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties. Baie dankie.
59 De Villiers Drive se terugvoer
Middag Karen. Baie dankie vir die bespreking en die goeie resensie, dit word waardeer. Julle is meer as welkom om weer van die kamers in die toekoms gebruik te maak.
Francois B - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Jan K - Jun 2023
Algehele gradering
Puik.
59 De Villiers Drive se terugvoer
Dankie Jan vir die resensie, waardeer. Bly jy het lekker gebly en is meer as welkom 'n volgende keer.
Rian G - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker.
Rut L - Jan 2023
Algehele gradering
Ons was werklik koninklik behandel.
Dirk M - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant, no problems. Safe and secure.
Ho D - Mrt 2023
Algehele gradering
Die gasheer is baie behulpsaam.
Gysa V - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend, netjies en gerieflik.
Suzette V - Mei 2022
Algehele gradering
Friendly private quite just what we wanted.
Dudley F - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Willie V - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker plek om te gebruik as net 'n oorslaap kamer.
Quinton L - Nov 2022
Algehele gradering
It was peaceful and quiet. Exactly what we needed. Owner was very friendly and kind.
Joos D - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en privaat.
Lwando L - Nov 2021
Algehele gradering
Great place.
Callie R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Micki D - Sep 2021
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Paul V - Mei 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mienie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig!
Heidi B - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese kamer met baie vriendelike gasheer.
Seymour B - Mrt 2021
Algehele gradering
Gemaklike verblyf wat 'n aangename ervaring, vir seker.
Duane H - Jan 2021
Algehele gradering
Very central to Durbanville and a great overnight stop on a business trip,
Martie D - Okt 2021
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing.
Melanie S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir jou geld.
David S - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Yvonne B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Dirk Cornelis T - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam. Goeie ontvangs
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-rylaan 59, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang