Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 De Villiers Drive

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir 59 De Villiers Drive
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janice S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice S

Netjies, veilig en lekker rustig.

Dit was 'n lekker, kort kuier weens werkverpligtinge.

Owen H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen H

Same as above.

Comfortable, clean, peaceful.

Chris V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Skoon en netjies en veilig. Jaco is 'n baie vriendelike gasheer.

Ons het net oornag, maar die plek is skoon en veilig.

Virginia J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia J

Warm, comfortable, well located, helpful friendly host.

Jaco was a great host and even invited us into his home to watch the rugby on the big screen. Warm comfortable bed, well located to Durbanville town centre. I recommend this accommodation and will be back if we need to be in Durbanville again.

59 De Villiers Drive se terugvoer

Hi Virginia. It was nice having you and your family over for the night. We enjoyed your stay and you are more than welcome to make use of the rooms in the future again. All the best.

59 De Villiers Drive
Elodie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elodie V

Puik.

Baie dankie vir jou gasvryheid, ons het baie lekker gebly.

Jaco B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Vriendelikke diens en ondersteuning.

Baie lekker gebly. Die diens van die eienaars was puik met inligting en behulpsaam oor dinge in die area.

Ramona W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona W

Uitstekend.

Ongetwyfeld die perfekte gastehuis.

Dalene S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S

It felt like home. Highly recommended.

Homely, safe. Owner extremely helpful, going the extra mile. I highly recommend the accommodation.

59 De Villiers Drive se terugvoer

We really appreciate your stay and you are more than welcome to make use of the rooms in the future. Thanks.

59 De Villiers Drive
Marian V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian V

Lekke.

Baie lekker. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was mooi skoon.

59 De Villiers Drive se terugvoer

Hi Marian. Dankie vir die bespreking, waardeer. Jy is meer as welkom om in die toekoms weer van die kamer gebruik te maak.

59 De Villiers Drive
Diaan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diaan G

Gemaklik en naby aan alles.

Ons het slaapplek nodig vir die aand, en dit was heel gemaklik!

59 De Villiers Drive se terugvoer

Hi Diaan. Dankie vir die bespreking, waardeer. Julle is meer as welkom om in die toekoms weer van die kamers gebruik te maak.

59 De Villiers Drive
Karen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Fantasties. Baie dankie.

Baie dankie. Alles was perfek. Skoon netjies. Dankie dat ons net 1 nag kon bespreek. Julle plekkie is pragtig, netjies. Veilig. En die melk, koffie, water en koeldrank was 'n verrassing. Baie baie dankie. Ons sal beslis weer daar bespreek.

59 De Villiers Drive se terugvoer

Middag Karen. Baie dankie vir die bespreking en die goeie resensie, dit word waardeer. Julle is meer as welkom om weer van die kamers in die toekoms gebruik te maak.

59 De Villiers Drive
Francois B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Aangenaam.

Dit was 'n aangename verblyf, dankie.

Jan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Puik.

Baie aangename mense en as 'n groot liefhebber van honde het Chaka dit vir my makliker gemaak om weg te wees van my 4 Pekingese-kinders.

59 De Villiers Drive se terugvoer

Dankie Jan vir die resensie, waardeer. Bly jy het lekker gebly en is meer as welkom 'n volgende keer.

59 De Villiers Drive
Rian G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian G

Lekker.

Ligiging na hospitaal is goed.

Rut L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rut L

Ons was werklik koninklik behandel.

Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help. Ons was in 'n hartseer tyd by hulle.

Dirk M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M

Very pleasant, no problems. Safe and secure.

Will return on my next visit to Cape Town.

Ho D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ho D

Die gasheer is baie behulpsaam.

Die kamers is baie netjies maar redelik geknop.

Gysa V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gysa V

Uitstekend, netjies en gerieflik.

Sal en het alreeds vriende aanbeveel asook my seun wat gereeld in Durbanville oorbly.

Suzette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Friendly private quite just what we wanted.

We had a great time nobody disturbed us, nice and private and quite friendly the guy even told us the next morning we didn't need to go out so early you are the best.

Dudley F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley F

Rustig en gerieflik.

Baie gerieflik vir 'n aand weg, rustig en veilig. Eienaar baie gasvry.

Willie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Lekker plek om te gebruik as net 'n oorslaap kamer.

Dit is 'n lekker plek vir oornag spasie binne en buite die kamer is beperk, met 'n groot voertuig is die agterplaas baie klein om voertuig te beweeg. Baie mooi swembad wat ons glo 'n baie groot plus vir die plek is.

Quinton L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton L

It was peaceful and quiet. Exactly what we needed. Owner was very friendly and kind.

Would have been nice if there was a small kitchen, for the washing of dishes and to work on a counter when preparing a meal.

Joos D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joos D

Netjies en privaat.

Als was reg. Daar is 'n hond, maar hy pla niemand.

Lwando L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwando L

Great place.

It's nice and clean. Great secure place, not forgetting the great Tshaka and friendly Jaco.

Callie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie R

Baie skoon en gerieflik.

Baie gasvry en vriendelik.

Micki D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micki D

Beslis waarde vir geld.

Jaco, die gasheer, was vriendelik en behulpsaam. Plekkie is skoon en netjies en perfek vir 'n naweek.

Paul V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Waarde vir geld.

Sal vir seker weer gebruik maak van die blyplek. Netjies, vriendelik en goeie waarde vir geld.

Mienie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienie M

Pragtig!

Baie vriendelik, skoon netjies en modern.

Heidi B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi B

Netjiese kamer met baie vriendelike gasheer.

Die kamer was effe klein maar baie netjies en het aan al ons behoeftes voldoen. Kamer is mooi uitgelê. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief in 'n volgende besoek van hulle gebruik maak as ons verblyf benodig.

Seymour B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seymour B

Gemaklike verblyf wat 'n aangename ervaring, vir seker.

Die woonstel is gerieflik met verskeie toestelle.

Duane H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duane H

Very central to Durbanville and a great overnight stop on a business trip,

Very friendly and accommodating. Perfect stopover for a quick night for business travels.

Martie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D

Stil en rustige omgewing.

Skoon, gerieflike enkelkamer, met nodige geriewe. Veilige parkering. Vriendelike en hulpvaardige kliëntediens. Naby Durbanville Mediclinic.

Melanie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Baie netjies en waarde vir jou geld.

Die diens is uitstekend. Die eienaar is baie vriendelik. Indien jy iets nodig het kan jy net vra en hy help graag. Alles is gerieflik. Ek sal defnitief hierdie plek aanbeveel.

David S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Baie mooi plek.

Great plek om oor te bly.

Yvonne B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Baie netjies en modern.

Vriendelike ontvangs plek baie netjies en skoon. Veilige parkering. Sal beslis weer daar oornag.

Dirk Cornelis T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk Cornelis T

Aangenaam. Goeie ontvangs

Baie skoon. Sal aanbeveel

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-rylaan 59, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe97a7595a8d64ef2f1d1113f9a6d412630edf37b5e3f2996107fb6c08b143a50b5026ebe0cdb8c91e7b0a63af11bb9a61e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 59 De Villiers Drive Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.83743 18.65596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang