59 Estoril Villas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Farran S - Sep 2024
Algehele gradering
Was alles die moeite werd en lekker om te bly. Ons sal weer kom.
59 Estoril Villas se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer en ons is bly julle het lekker gebly. Ons hoop julle kom gou weer.
Shana J - Jul 2024
Algehele gradering
A real holiday experience.
59 Estoril Villas se terugvoer
Thank you, Shana! We are looking forward to hosting you again.
Lizette H - Feb 2024
Algehele gradering
This apartment is very beautiful, fully equipped and just wow.
59 Estoril Villas se terugvoer
Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay.
Hugh A - Sep 2023
Algehele gradering
Baie winderig. Die woning was groot en goed ingerig.
59 Estoril Villas se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en weereens jammer oor die Wi-Fi probleem. Dis nou uitgesorteer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien met hopelik beter weer.
Shana J - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect location and excellent customer service.
59 Estoril Villas se terugvoer
We are so happy you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon.
Jaun M - Jul 2023
Algehele gradering
Eerste klas blyplek. Rustige omgewing naby die see en winkels.
59 Estoril Villas se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, hoop julle kom kuier weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estoril Villas 59, Beach boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang