Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 Estoril Villas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estoril Villas 59, Beach boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

59 Estoril Villa's is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Die Voorbaai, Mosselbaai, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die Diaz-strand.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers wat tot 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Dit is gerieflik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer met 'n stapelbed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien en badhanddoeke word op versoek voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, DStv en Disney Plus. Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede gebruik.

Daar is 'n balkon met sitplek en 'n ingeboude braai. Een parkeerplek is beskikbaar onder skadunet. Die eiendom is binne maklike bereik van restaurante en 'n waterpark.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir 59 Estoril Villas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Estoril Villas 59, Beach boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 59 Estoril Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estoril Villas 59, Beach boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA212b92c5d4537f04591a930c0ccd2160341f577e50b17f3ee4b038d7b72aedd8c1141d5e1535fdd39538e9ca34080957be27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 59 Estoril Villas Beach boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.162004223306 22.108862129569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang