Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 Fairways at Pinnacle Point Beach and Golf Estate

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairways-rylaan 59, Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dit is in die Pinnacle Point Beach and Golf Estate in Mosselbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 4-slaapkamerhuis.

Al die slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die badkamers is toegerus met 'n stort en 'n bad.

Die eerste verdieping het 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die sitarea is toegerus met gemaklike leerbanke en 'n TV en die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Daar is ook 'n binnebraai-area wat uitloop op 'n dek met wonderlike uitsigte oor die landgoed en die see.

Die grondvloer maak oop op 'n lieflike dek, swembad en 'n groot braai-area, omring deur 'n gholfbaan. Pinnacle Point spog met 'n wêreldklas-gholfbaan, een van die top 10 nuwe bane in die wêreld, wat sedertdien onder die top 10 bane in Suid-Afrika aangewys is. Besoek die Pinnacle Point Restaurant en bederf jouself met heerlike kos terwyl jy omring word deur pragtige groen en die blou water van die Indiese Oseaan. Spa- en haarsalongeriewe is ook beskikbaar om jouself te bederf. Ander geriewe sluit ook 'n mini-gholfbaan, die Pinnacle Fitness Centre, staproetes en 'n tennisbaan in. Die Garden Route Casino is naby geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir 59 Fairways at Pinnacle Point Beach and Golf Estate
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fairways-rylaan 59, Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 59 Fairways at Pinnacle Point Beach and Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairways-rylaan 59, Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlvUvzrYVpgHLlDajkst0qBJ2ZQV7uCN81FSQxhFTBcFTenBcR6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Nr 59 Fairways Drive, Pinnacle Point Beach and Golf Estate Mosselbaai 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.199334295701 22.106048685411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang