Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 Fairways at Pinnacle Point Beach and Golf Estate

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairways-rylaan 59, Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

59 Fairways at Pinnacle Point Beach and Golf Estate is op die Pinnacle Point Beach and Golf Estate in Mosselbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis.

Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die badkamers het storte en baddens.

Op die eerste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea en 'n -kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. In die sitarea is daar gemaklike leerrusbanke en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die braai-area binne bied toegang tot 'n dek met 'n lieflike uitsig oor die landgoed en die see.

Die grondverdieping lei na 'n lieflike dek, swembad en 'n groot braai-area, met 'n gholfsetperk aan weerskante. Pinnacle Point het een van die toptien-gholfbane in Suid-Afrika. Gaan eet gerus by die Pinnacle Point Restaurant terwyl julle uitkyk oor die grasgroen setperke en die Indiese Oseaan. Spa-behandelings en haarsalongeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n putt-putt-baan, die Pinnacle-fiksheidsentrum, voetslaanroetes en 'n tennisbaan. Die Garden Route Casino is ook hier naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fairways-rylaan 59, Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 59 Fairways at Pinnacle Point Beach and Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairways-rylaan 59, Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlvUvzrYVpgHLlDajkst0qBJ2ZQV7uCN81FSQxhFTBcFTenBcR6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Nr 59 Fairways Drive, Pinnacle Point Beach and Golf Estate Mosselbaai 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.199334295701 22.106048685411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang