59 LongSantos
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Vorne P - Apr 2023
Algehele gradering
The best holiday home I have ever been to.
59 LongSantos se terugvoer
Hi Vorne
Thank you for the review, we are glad you enjoyed your stay with us. It was really a pleasure hosting you and your family.
Thank you for leaving the unit in such a nice and clean manner after your stay, highly appreciated.
Hope to see again soon.
Regards
Jaco
Denise K - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig oor see. Veilig en rustige omgewing.
59 LongSantos se terugvoer
Hi Denise
Baie dankie vir die goeie terugvoer ,ons is bly julle het dit geniet hier by ons. Dit was regtig 'n plesier, sien julle hopenlik sommer gou weer.
Vriendelike Groete
Jaco en Lindi
Robin D - Sep 2021
Algehele gradering
My husband and I visited this accommodation for our honeymoon.
Alden T - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte wegbreek met luukse uitsigte en asemrowende atmosfeer.
59 LongSantos se terugvoer
Hi Alden en Gesin, Ons is baie bly dat julle dit hier geniet het by ons en sien uit na julle volgende kuier by 59 LongSantos. Baie dankie vir die manier hoe eenheid agter gelaat is, alles baie netjies en skoon.
Waardeer.
Vriendelike groete Jaco
Davirlene F - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
59 LongSantos se terugvoer
Baie bly dat julle dit hier by ons geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien
Ansa V - Des 2018
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
59 LongSantos se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het, Ansa. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien!
Michael E - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
59 LongSantos se terugvoer
Dit was net n plesier om vir jou en Zanie hier by ons te kon verwelkom, Michael. Ek het die gesels net so geniet. Ons is baie bly dat julle dit hier aangenaam gevind het. Julle is enige tyd weer welkom by ons!
Johan J - Jan 2018
Algehele gradering
Vanaf die baie vriendelike ontvangs tot en met die laaste wegry was alles net 100%. Ons kom beslis weer!
Lees meer59 LongSantos se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle die wegbreek hier by ons geniet het en dit was lekker om saam met julle te verkeer. Julle is meer as welkom in die toekoms en baie dankie dat julle die woonstel so skoon gelos is. Net vir informasie aan toekomstige gaste, ons maak net voorsiening vir 1 gesin of 'n groep van maksimum 4 persone per bespreking.
Johan C - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties met uitsonderlike uitsig oor Mosselbaai.
59 LongSantos se terugvoer
Dit was vir ons net so 'n plesier om julle hier by ons te kon verwelkom. Baie dankie vir die lekker gesels. Kom kuier weer.
Dirk V - Sep 2017
Algehele gradering
Asemrowend! Ek het nie genoeg woorde nie! Die plek is 'n 10 ster!
Lees meer59 LongSantos se terugvoer
Baie dankie aan julle twee vir die uitsonderlike resensie. Ons het dit net so geniet om julle hier by ons te gehad het en is baie bly dat julle dit geniet het. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms en baie dankie dat die woonstel so skoon gelos het, dit word baie waardeer.
Vriendelike groete.
Anneke R - Sep 2017
Algehele gradering
Was fantasties.
59 LongSantos se terugvoer
Baie bly dat julle dit hier by ons geniet het, Anneke. Ons hoop om julle weer te sien.
Karen M - Aug 2017
Algehele gradering
Amazing.
59 LongSantos se terugvoer
Dit was net n plesier om vir jou en Heinz hier by ons te kon huisves, Karen. Ons hoop ons sien julle weer hier in die toekoms.
Elri S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier in 'n lieflike plekkie!
59 LongSantos se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar aangaande ons woonstel, Elri.
Dit was vir ons net so lekker om julle hier te kon verwelkom. Ons sien uit na 'n volgende kuier.
Nadine D - Jan 2017
Algehele gradering
Sal vir seker dié plek aanbeveel en teruggaan.
Helena S - Mei 2017
Algehele gradering
Netjies.
Tanya H - Nov 2016
Algehele gradering
Dennis en Aggie het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.
Sharon P - Okt 2016
Algehele gradering
Very friendly and welcoming owners.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 59, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang