Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 LongSantos

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Vorne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

The best holiday home I have ever been to. The owner Jaco was very helpful and friendly really made us feel at home. Everything about the place was fantastic not 1 bad thing to complain about. The clean pool and fantastic view of the beach and very safe wow definitely going back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 LongSantos
Hi Vorne Thank you for the review, we are glad you enjoyed your stay with us. It was really a pleasure hosting you and your family. Thank you for leaving the unit in such a nice and clean manner after your stay, highly appreciated. Hope to see again soon. Regards Jaco

Denise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie mooi uitsig oor see. Veilig en rustige omgewing. Eenheid goed toegerus. Jaco en Lindi is baie vriendelik en laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 LongSantos
Hi Denise Baie dankie vir die goeie terugvoer ,ons is bly julle het dit geniet hier by ons. Dit was regtig 'n plesier, sien julle hopenlik sommer gou weer. Vriendelike Groete Jaco en Lindi

Robin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

My husband and I visited this accommodation for our honeymoon. 59 LongSantos was the perfect place to get away for a few days and we enjoyed every minute. From the moment we walk into the house we were thoroughly impressed. Beautiful view its gorgeous to wake up to the sunrise over the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alden T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Perfekte wegbreek met luukse uitsigte en asemrowende atmosfeer. 59 LongSantos is definitief geskik vir ’n lekker gesellige vakansie breek van die ‘hustle en bustle’ in vandag se lewe. Ontspanning in die hartjie van CBS met die gasvryste gasheer wat daar is. Die verblyf tick al die boksies en is ideaal om die Suid-Kaap se ongelooflike skoonheid vanaf te verken. Ons batterye is weer vol gelaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 LongSantos
Hi Alden en Gesin, Ons is baie bly dat julle dit hier geniet het by ons en sien uit na julle volgende kuier by 59 LongSantos. Baie dankie vir die manier hoe eenheid agter gelaat is, alles baie netjies en skoon. Waardeer. Vriendelike groete Jaco

Davirlene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Fantasties. Gasvryheid was goed. Uitsig is asemrowend. Kan beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 LongSantos
Baie bly dat julle dit hier by ons geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien

Ansa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Baie mooi uitsig. Alles was 5-ster, goed ontvang, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 LongSantos
Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het, Ansa. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien!

Michael E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Asemrowend. Te mooi vir woorde. Baie skoon en gerieflik. Dennis het ons met oop arms verwelkom. Die plekkie sien ons vir seker weer. Die sonopkoms was te pragtig. Baie dankie Dennis vir jou gasvryheid, veral die gesels. Ons sien jou vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 LongSantos
Dit was net n plesier om vir jou en Zanie hier by ons te kon verwelkom, Michael. Ek het die gesels net so geniet. Ons is baie bly dat julle dit hier aangenaam gevind het. Julle is enige tyd weer welkom by ons!

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Vanaf die baie vriendelike ontvangs tot en met die laaste wegry was alles net 100%. Ons kom beslis weer! Die gasheer en sy vrou gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Die woonstel en omgewing om die huis was die heeltyd baie skoon en netjies. Die swembad was altyd baie blink-skoon, en is 'n reuse bate tot die kompleks. Die kleinerige kombuis en badkamer kan 'n probleem skep as daar meer as een gesin woon, maar dit kan met goeie beplanning oorkom word. Die groot kuier-stoep met sy lekker uitsig is sekerlik die beste deel van die woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 LongSantos
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle die wegbreek hier by ons geniet het en dit was lekker om saam met julle te verkeer. Julle is meer as welkom in die toekoms en baie dankie dat julle die woonstel so skoon gelos is. Net vir informasie aan toekomstige gaste, ons maak net voorsiening vir 1 gesin of 'n groep van maksimum 4 persone per bespreking.

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2018

Fantasties met uitsonderlike uitsig oor Mosselbaai. Om te arriveer met mense soos die eienaar is fantasties. Wyn, lemoensap and chocolates het ons ingewag. Geselskap uitsonderlik en met `n swembad was dit `n fees.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Jaco
59 LongSantos
Dit was vir ons net so 'n plesier om julle hier by ons te kon verwelkom. Baie dankie vir die lekker gesels. Kom kuier weer.

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Asemrowend! Ek het nie genoeg woorde nie! Die plek is 'n 10 ster! Wow! Was ons nou vir jou weggeblaas deur die prag plek en mense! Baie privaat met die mooiste mooi uitsig! Filterkoffie! veilige parkering in motorhuis, baie ruim! Word wakker met die branders en dolfyne of 'n walvis wat blaas! O absoluut fenomenaal! Eg Wes-Kaap! Stil en rustig. 'n Ware juweel met die eienaar wat die plek en sy geskiedenis ken en graag vertel! Mens is sommer hernu oornag! Baie baie dankie Dennis! Kan nie wag om weer te kom kuier nie! Vriendelik groete en verlange!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 LongSantos
Baie dankie aan julle twee vir die uitsonderlike resensie. Ons het dit net so geniet om julle hier by ons te gehad het en is baie bly dat julle dit geniet het. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms en baie dankie dat die woonstel so skoon gelos het, dit word baie waardeer. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 59, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkOTMyOTJkLWVhNjktNDVlYi1iOWIwLWEzMGI4MWVkNjZmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 59 Lang Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.174371932926 22.132090495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang