59 LongSantos
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 59, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
59 LongSantos is 'n selfsorgwoonstel wat noord front in 'n woonbuurt met beeldskone uitsigte oor die baai en die Outeniekwaberge.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n skakeldeur na die hoofslaapkamer en beskik oor 2 stapelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, 'n wasbak en toilet. Die woonstel het ook 'n leefarea en kombuisie. Die 2 slaapkamers en die leefarea het deure wat direk na die patio lei met 'n sitarea wat oor die privaat swembad en terras uitkyk.
Daar is gratis WiFi in al die kamers, 'n platskerm-TV met DStv-kanale (Compact Plus-pakket) en 'n DVD-speler. Die terras het 'n sitarea, braaigeriewe en 'n swembad. Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 motor. Vir jou gemoedsrus is daar terugtrekbare veiligheidshekke voor die deure en vensters.
Mosselbaai is 'n hawedorp met sowat 60 000 inwoners in die Suid-Kaap. Dis 'n belangrike toerisme- en boerderystreek in die Wes-Kaap. Ons is slegs minute vanaf Mosselbaai se middedorp. Mosselbaai is ook bekend vir sy heerlike klimaat reg deur die jaar. 59 LongSantos is 'n gerieflike basis van waar gaste die beeldskone strande in Mosselbaai, Diaz en Hartenbos, 'n paar uitstekende gholfbane, restaurante en verskeie ander besienswaardighede in die omgewing kan besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Langstraat 59, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 59 LongSantos het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 59, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang