59 LongSantos
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 59, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
59 LongSantos is 'n selfsorgwoonstel wat noord front in 'n woonbuurt met pragtige uitsigte wat oor die baai en Outeniekwabergreeks uitkyk.
Die selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer skakel met die hoofslaapkamer en het 2 dubbelstapelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die woonstel beskik ook oor 'n sitkamer en kombuisie. Die 2 slaapkamers en sitarea het deure wat direk na die patio lei met 'n sitarea wat oor die privaat swembad en terras uitkyk.
Die woonstel beskik ook oor gratis WiFi in al die kamers en platskerm-TV met DStv Compact Plus-kanale en DVD-speler. Die terras bied 'n sitarea, braaigeriewe en 'n swembad. Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig beskikbaar. Vir gaste se gemoedsrus is daar intrekbare veiligheidshekke vir woonsteldeure en vensters.
Mosselbaai is 'n hawedorp van sowat 60 000 mense aan die Suid-Kaap van Suid-Afrika. Dit is 'n belangrike toerisme- en boerderystreek van die Wes-Kaap Provinsie. 59 LongSantos is net 'n paar minute van die sentrum van Mosselbaai af. Mosselbaai is ook bekend vir sy wonderlike klimaat regdeur die jaar. 59 LongSantos is 'n gerieflike basis vanwaar gaste die pragtige strande in Mosselbaai, Diaz en Hartenbos, uitstekende gholfbane, restaurante en talle ander besienswaardighede in die streek kan besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Langstraat 59, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 59 LongSantos het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 59, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang