59 Mark Street
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Charlene H - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Dolene R - Des 2023
Algehele gradering
59 Markstraat is 'n baie mooi huis en die ligging is perfek.
59 Mark Street se terugvoer
Baie dankie Dolene. Ek is bly jy het dit geniet! Kom kuier weer.
Jean K - Jun 2023
Algehele gradering
The place was old, but functional. Very conveniently located. Only 2 load shedding lightbulbs though.
Henry S - Apr 2023
Algehele gradering
Redelik. Het beter verwag.
Vera K - Okt 2021
Algehele gradering
Sentraal geleë! Ruim en netjies! Heerlik koel in die somer.
Aeltsje K - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation which met our every need!
59 Mark Street se terugvoer
Thank you so much for staying with us and we look forward to you enjoying the accommodation again in the future.
Johan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
Marieta L - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik en baie goed geleë.
Rene' W - Apr 2017
Algehele gradering
Stay was comfortable and convenient, beds and pillows were very comfortable.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verblyf was gemaklik en gerieflik, beddens en kussing ook.
Ek dink die stort moet 'n bietjie meer beskut wees. Vervang die toiletsitplek. Sekuriteitshek by die voordeur sodat die deur oopgelaat kan word. Meer pakplek nodig in die slaapkamers, nie genoeg ordentlike hangers nie. Die bestaande kas is nie groot of stabiel genoeg nie. Nie genoeg pakplek in die kombuiskaste nie. Toiletrolhouer in die badkamer nodig. Skêr kort in die kombuis. Messe moet skerpgemaak word. Die gratis beskuit en melk was baie welkom. Ons het die verblyf geniet en sal 59 Mark Straat aanbeveel as bekostigbare akkommodasie wat goed geleë is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
59 Mark Street se terugvoer
Thank you for your review. As the new manageress, I will certainly address the issues you discussed. I am glad you enjoyed your stay.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 59, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap