Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 Mark Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir 59 Mark Street
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Charlene H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Lekker wegbreek.

Die huis was mooi skoon, dit het soos ons huis gevoel. Yolande was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar wil bly. Baie dankie almal.

Dolene R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolene R

59 Markstraat is 'n baie mooi huis en die ligging is perfek.

Ons het regtig baie lekker gebly by 59 Markstraat. Dit was 'n baie mooi en groot huis. Die kamers is pragtig. Die ligging is perfek. Ons het lekker gerus. Die sitkamer stel ook baie lekker.

59 Mark Street se terugvoer

Baie dankie Dolene. Ek is bly jy het dit geniet! Kom kuier weer.

59 Mark Street
Zelna S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna S

Rustige en stil verblyf, binne stapafstand van die meeste winkels.

Die beddens slaap heerlik. Ons het lekker gebly.

Lizinda S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinda S

Heerlike naweek!

Baie goeie waarde vir geld, lekker sentraal geleë.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jean K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean K

The place was old, but functional. Very conveniently located. Only 2 load shedding lightbulbs though.

Great location and a beautiful setting. Not very well set up for load shedding though.

Henry S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Henry S

Redelik. Het beter verwag.

Veiligheid kommerwekkend. Bedelaars stap in by agterhek en pla by agterdeur. Sitkamermeubels uiters ongemaklik. Die plek kort 'n diepskoonmaak. Tuin teleurstellend afgeskeep. Wasmasjien vuil en dak lek.

Vera K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera K

Sentraal geleë! Ruim en netjies! Heerlik koel in die somer.

Ons het heerlik gebly. Dit is stapafstand van alles!

Aeltsje K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aeltsje K

Lovely accommodation which met our every need!

Well equipped cottage with everything needed for a peacful and relaxing weekend. Perfectly situated. Excellent value for money. If ever I come to Prince Albert again, this will be my only choice!

59 Mark Street se terugvoer

Thank you so much for staying with us and we look forward to you enjoying the accommodation again in the future.

59 Mark Street
Johan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K

Gemiddeld.

Die voor- en agterstoepligte was buitewerking en dit is eers vervang die oggend toe ons vertrek het. Dit was dus donker by albei die braaiareas. Foto's kan baie misleidend wees en 'n plek anders voorstel as wat dit werklik is. Die verblyf het swak afgesteek wat betref die prys en wat dit gebied het in vergelyking met twee vorige verblyfplekke in Prince Albert.

Marieta L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta L

Gerieflik en gemaklik en baie goed geleë.

Ek en my seun het daar tuisgegaan. Ons het heerlik gekuier, maar het nie nodig gehad om kos te maak nie, aangesien ons 'n kursus by Jeremy Freemantle van The Real Food Company gedoen het. Dit is voorwaar iets wat ek kan aanbeveel. Ons het ons motor agter die huis in die baie veilige parkering, parkeer vir die naweek en kon orals stap.

Rene' W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene' W

Stay was comfortable and convenient, beds and pillows were very comfortable.

I think the the shower should be more enclosed. Change the toilet seat. Security gate on front door so door can be left open. More storage place needed in bedrooms, not enough decent clothing hangers. Existing cupboard not very large or stable. Not sufficient cupboard storage space in kitchen. Toilet roll holder required in bathroom. Scissors required in kitchen. Knives need sharpening. The complementary rusks and milk were very welcome. We really enjoyed the stay and definitely recommend 59 Mark street as an affordable, well located accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf was gemaklik en gerieflik, beddens en kussing ook.

Ek dink die stort moet 'n bietjie meer beskut wees. Vervang die toiletsitplek. Sekuriteitshek by die voordeur sodat die deur oopgelaat kan word. Meer pakplek nodig in die slaapkamers, nie genoeg ordentlike hangers nie. Die bestaande kas is nie groot of stabiel genoeg nie. Nie genoeg pakplek in die kombuiskaste nie. Toiletrolhouer in die badkamer nodig. Skêr kort in die kombuis. Messe moet skerpgemaak word. Die gratis beskuit en melk was baie welkom. Ons het die verblyf geniet en sal 59 Mark Straat aanbeveel as bekostigbare akkommodasie wat goed geleë is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

59 Mark Street se terugvoer

Thank you for your review. As the new manageress, I will certainly address the issues you discussed. I am glad you enjoyed your stay.

59 Mark Street
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 59, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZmM0ZGYwLTZmMTUtNDkxMS1iZjUxLTg3MDNhM2UxY2VmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 59 Mark Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.227537195308 22.029632925983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang