Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 Mark Street

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 59, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

59 Mark Street is 'n semi-losstaande selfsorgkothuis in Prins Albert. Dié unieke, snoesige kothuis skuil in die middedorp, so dit is loopafstand van alles af.

59 Mark Street is 'n pragtige 150 jaar oue kothuis wat nog spog met sy oorspronklike deure, plafonne en Oregon-vloere. Die rietplafonne sorg dat dit lekker koel bly gedurende die somer.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, en daar is 'n volledige badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, ketel, broodrooster en mikrogolf. Daar is ook 'n eetkamertafel en 4 stoele. Die voorstoep bied 'n uitsig op die pragtige ou kerk en daar is 'n braaiplek agter die huis.

Bespreek gerus 57 Mark Street en 59 Mark Street saam as jy op soek is na verblyf vir 10 mense. Doen gerus navraag by jou agent.

Kom geniet hierdie gerieflike, ruim, egte Karookothuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Charlene H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek. Die huis was mooi skoon, dit het soos ons huis gevoel. Yolande was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar wil bly. ...
Sien meer
Jun 2024
Dolene R
5.0
59 Markstraat is 'n baie mooi huis en die ligging is perfek. Ons het regtig baie lekker gebly by 59 Markstraat. Dit was 'n baie mooi en groot huis. Di...
Sien meer
Des 2023
Suset D
4.8
Dit is 'n ou huis vol karakter. Ons het die ou huis baie geniet. Dit is sentraal geleë en binne stapafstand van alles af.
Sep 2024
Zelna S
Gesin met klein kinders
4.8
Rustige en stil verblyf, binne stapafstand van die meeste winkels. Die beddens slaap heerlik. Ons het lekker gebly.
Jul 2024
Jean K
Gesin met klein kinders
4.8
The place was old, but functional. Very conveniently located. Only 2 load shedding lightbulbs though. Great location and a beautiful se...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Markstraat 59, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink 59 Mark Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 59, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZmM0ZGYwLTZmMTUtNDkxMS1iZjUxLTg3MDNhM2UxY2VmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 59 Mark Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.227537195308 22.029632925983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang