Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 Mark Street

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 59, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Markstraat 59 is 'n semi-losstaande selfsorgkothuis in Prins Albert. Hierdie oulike en knus kothuis is in die middel van die dorp geleë en binne stapafstand van alles in Prins Albert.

Hierdie pragtige, 150 jaar oue koshuis het sy sjarme behou in die vorm van sy oorspronklike Oregon-dennehoutvloere, deure en plafonne asook in die rietplafonne wat die plek koel hou in die somer.

Hierdie goedkoop 2 slaapkamer akkommodasie het slaapplek vir 4 mense en daar is een groot, volledige badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, yskas, ketel, broodrooster en mikrogolf. Daar is ook 'n etenstafel in die kombuis met 4 stoele. Die voorstoep kyk uit oor die groot ou kerk, en daar is 'n braai-area.

As jy op soek is na verblyf vir 'n groot groep van tot 10 mense; Markstraat 57 en Markstraat 59 kan saam verhuur word aangesien dit 2 eenhede langs mekaar is. Doen asseblief navraag by u agent indien u vir hierdie opsie gekwoteer wil word.

Kom geniet hierdie gerieflike en ruim ware Karoo-kothuis. Ons gaste is mal oor hierdie plek!

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir 59 Mark Street
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Markstraat 59, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink 59 Mark Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 59, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZmM0ZGYwLTZmMTUtNDkxMS1iZjUxLTg3MDNhM2UxY2VmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 59 Mark Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.227537195308 22.029632925983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang