Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5th Seasons Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bennie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pleasant stay and highly recommended. It was a pleasant stay true to a five-star overall rating. The hostess is accommodating and made a plan during an unexpected power outage. A highly recommended place, with a rich bird life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Goeie middag Bennie Baie dankie vir die mooi en vriendelike woorde. Ek is bly julle het die verblyf hier by ons geniet. ek hoop om julle weer hier te verwelkom op julle volgende trippie af Laeveld toe. Chantelle

David B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, baie skoon en ons het baie lekker gekuier. 'n Plek het alles wat mens nodig het. Alles was topgehalte en baie skoon. Het baie lekker gebly by 5th Seasons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Goeie middag David, ek is baie bly julle het jul verblyf hier by ons geniet. Dankie vir die bespreking. Ek hoop om julle weer te sien oppad Wildtuin toe. Groete Chantelle

Melanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fulfilled. Dit was besonders stil, rustig en het absoluut in my verwagtinge voldoen. Kan dit met gerustheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Goeie middag Melanie Ek is baie, sommer baie opgewonde wanneer ek lees van tevrede en gelukkige gaste wat hier by 5th Seasons vertrek het. Dankie vir jou bespreking, en ek hoop om jou weer hier te kan verwelkom. Baie groete Chantelle

Kae Yng O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlik! Lekker geslaap! Die boomhuis was baie lekker. Alles is goed and perfekt. Daar is verskeidenheid voëls and die hase is oulik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie Kae Yng, dit was 'n voorreg om jou so mooi Afrikaans te hoor praat! Baie hoop om julle gou weer hier te verwelkom. Groete, Chantelle

Jaco L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Netjies en privaat. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Netjiese huisies wat geskik is vir 'n vinnige breek of werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie Jaco, ons hoop om julle weer hier te verwelkom. Groete Chantelle

Sonja N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Vriendelik ontvang soos altyd. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Pragtig, netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel. Die eenheid is goed toegerus met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie Sonja, dis altyd verblywend om tevreden gaste se positiewe terugvoer te ontvang. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom in 2024 met jou 'Road Trips'. Groete Chantelle

Adele S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absoluut amazing. Ons nuwe happy place om asem te haal. Dis luuks. Verskriklik skoon. Veilig! In die natuur. Kombuis het die nodigste. Handdoeke. Lekkerste bad. Warm water, yskas. Dis net magic daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Hallo Adele Baie dankie! Ons wag vir jou volgende kuier. Ek is so bly jy het jou verblyf hier by ons geniet. Sien jou hopelik gou weer. Mooibly tot dan

Chris-marié M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustig. Mooi uitsig. Baie rustige en mooi uitsig. Naby aan die dorp as jy iets nodig het. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Hulle het 'n mens baie tuis laat voel. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

We thoroughly enjoyed our stay, the location and the accommodation. Good host. My recommendations are that the cupboard doors need Q20, a pair of scissors, and the teapot lid is loose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Hi Janice, Thank you for your lovely review, we appreciate your kind words. We will most definitely attend to the cupboard doors and teapot lid. I was unaware of the problem. Thank you so much. Hope to see you and your lovely family back at our lovely cottage. Chantelle Scheffer

William M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Absoluut fantasties, netjies, skoon, goed geleë en alles wat mens van goeie gastehuis verwag. Dis nou die derde keer dat ons by 5th Seasons Guesthouse bly en elke keer is dit net 'n wonderlike ervaring. Dankie Chantal vir jou gasvryheid en lekker geselsies. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie William! Die kuier was vir my net so lekker. Julle gesin en familie is lekker bedrywig en kuier heerlik saam. 'n Voorreg om die Masson familie te ontvang. Ek sien uit na julle volgende trip KP toe. Groete Chantelle Scheffer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 29/453, Cromdale, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NjcwNWVlLTk3NzUtNDM1MS1iMmZlLTUzMTEyN2VkNjNjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 Portion 29/453 Cromdale 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.533247222222 30.945583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang