5th Seasons Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 112
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Bennie O - Jul 2024
Algehele gradering
Pleasant stay and highly recommended.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Bennie
Baie dankie vir die mooi en vriendelike woorde. Ek is bly julle het die verblyf hier by ons geniet.
ek hoop om julle weer hier te verwelkom op julle volgende trippie af Laeveld toe.
Chantelle
David B - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, baie skoon en ons het baie lekker gekuier.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Goeie middag David, ek is baie bly julle het jul verblyf hier by ons geniet. Dankie vir die bespreking. Ek hoop om julle weer te sien oppad Wildtuin toe.
Groete
Chantelle
Melanie S - Jun 2024
Algehele gradering
Fulfilled.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Melanie
Ek is baie, sommer baie opgewonde wanneer ek lees van tevrede en gelukkige gaste wat hier by 5th Seasons vertrek het. Dankie vir jou bespreking, en ek hoop om jou weer hier te kan verwelkom.
Baie groete
Chantelle
Kae Yng O - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik! Lekker geslaap!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Kae Yng, dit was 'n voorreg om jou so mooi Afrikaans te hoor praat! Baie hoop om julle gou weer hier te verwelkom. Groete, Chantelle
Jaco L - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies en privaat.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jaco, ons hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Chantelle
Sonja N - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang soos altyd. Die eenheid het alles wat jy nodig het.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Sonja, dis altyd verblywend om tevreden gaste se positiewe terugvoer te ontvang. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom in 2024 met jou 'Road Trips'.
Groete
Chantelle
Adele S - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut amazing. Ons nuwe happy place om asem te haal.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Hallo Adele
Baie dankie! Ons wag vir jou volgende kuier. Ek is so bly jy het jou verblyf hier by ons geniet.
Sien jou hopelik gou weer.
Mooibly tot dan
Chris-marié M - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig. Mooi uitsig.
Janice P - Sep 2023
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay, the location and the accommodation. Good host.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Hi Janice,
Thank you for your lovely review, we appreciate your kind words. We will most definitely attend to the cupboard doors and teapot lid. I was unaware of the problem. Thank you so much.
Hope to see you and your lovely family back at our lovely cottage.
Chantelle Scheffer
William M - Aug 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties, netjies, skoon, goed geleë en alles wat mens van goeie gastehuis verwag.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie William!
Die kuier was vir my net so lekker. Julle gesin en familie is lekker bedrywig en kuier heerlik saam. 'n Voorreg om die Masson familie te ontvang. Ek sien uit na julle volgende trip KP toe.
Groete
Chantelle Scheffer
Riette G - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Riette, ek is baie bly julle het jul kuier hier by 5th Seasons in die Laeveld geniet. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Sterkte vir die res van die winter. Groete. Chantelle
Ruvan L - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Duo O - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, baie skoon en ons het baie lekker gekuier.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Duo, ek is bly julle het die rustigheid, voellewe en mooi uitsig van 5th Seasons geniet, hoop om julle weer hier by ons te ontvang.
Groete
Chantelle Scheffer
Danica S - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, stil en pragtig.
Lees meer5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Beste Danica
Baie dankie vir jou positiewe resensie.
Ek is so bly julle het jul verblyf hier by 5th Seasons geniet. Dat julle welkom, bederf, en waarde vir jul geld gekry het. Die Laeveld is inderdaad mooi die tyd van die jaar, en julle kon die pragtige natuur saammet ons geniet.
Baie dankie en tot 'n volgende keer
Chantelle Scheffer
Jaco V - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelik en bedagsaam.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Jaco,
Baie dankie dat julle groep, 5th Seasons as julle basis gebruik vir jul kuier hier in die Laeveld. Dit was heerlik om julle te ontmoet en te deel aan julle daaglikse uitstappies asook die heerlike braaivleis geure te ruik in julle aande se saamkuier.
Ek hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Groete
Chantelle
Tinyiko M - Des 2023
Algehele gradering
Splendid.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Dear Tinyiko,
It was lovely having you as our guests. We hope to welcome you back soon.
Chantelle
Marcelle K - Des 2022
Algehele gradering
Beste verblyf wat ons in 'n lang tyd ervaar het.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marcelle, dit was 'n groot plesier om julle mooi familie as gaste te ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete en mooi bly. Chantelle Scheffer
Danielle D - Des 2022
Algehele gradering
Tranquil, friendly and amazing location.
Sonja N - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon en veilig. Ek sal die eenheid aanbeveel en beslis terug gaan.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Sonja. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Chantelle
Natasja E - Sep 2022
Algehele gradering
Veilige rustige skoon verblyf.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Natasja,
Ons is altyd so opgewonde en waardeer elke tevrede gas hier by 5th Seasons. Ek glo ons kon bydra tot goeie, mooie herinneringe tydens julle gesin se sport aktiwiteite. Ek hoop om julle weer hier by ons te verwelkom oppad Wildtuin toe of vir 'n sport geleentheid.
Groete
Chantelle Scheffer
Adéle L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Adele, ek waardeer die mooi, positiewe terugvoering. Dit was en bly 'n voorreg om gelukkige tervrede gaste huistoe te stuur.
Groete
Chantelle Scheffer
At & Amanda S - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtig, mooi uitsig, lieflike eenhede.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie At & Amanda, dit maak my opgewonde om van tervrede gaste wat hier van 5th Seasons af terugkeer huistoe, te verneem. Ek is bly ons kon aan al jul verwagtinge voldoen gedurende jul 3 dae verblyf hier by ons. Ek hoop om julle weer te sien, of met, oorbly oppad huistoe of oppad na julle vakansie plek toe.
Goed gaan.
Groete
Chantelle Scheffer
Eugene J - Jun 2022
Algehele gradering
Ons derde besoek. Daar kan min plekke in Nelspruit kersvashou. Heerlike luuksheid, goeie beddens, vyfster linne en handdoeke, alles wat ons benodig.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Eugene, dit was so lekker om jou en jou familie hier by 5th Seasons te ontvang. Wat 'n voorreg.
Baie dankie, vir die mooi woorde. Ek hoop om julle weer hier te kan verwelkom oppad iewers heen.
Groete
Chantelle Scheffer
Daulina C - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflik, wow!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Ai, baie dankie. Dis 'n groot plesier om gaste hier te ontvang. Ek is so bly julle het tuis, welkom en bederf gevoel hier op 5th Seasons.
Kom kuier gerus gou weer.
Groete
Chantelle Scheffer
Monique N - Mei 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en voëlliefhebber se droom.
Lees meer5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Goeie more Monique
Baie dankie vir julle positiewe en mooi oorsig aangaande julle verblyf hier by ons. Dit is 'n voorreg om die mooi natuurskoon te kan deel met gaste. Ek is baie bly julle het ons diens en kamers geniet. Ek sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete
Cghantelle Scheffer
Filipe S - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent stay, good value for money.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Felipe, thank you so much for your great review. We are waiting to welcome you back for your next break away.
Kind regards,
Chantelle.
Metricon P - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorstop.
Lees meer5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Schalk, dit was 'n heerlik voorreg om julle hier by 5th Seasons Guesthouse te verwelkom. 5th Seasons streef na hartlike goeie diens en is altyd tevrede indien ons gaste ook met 'n gelukkige en tervrede gemoed ons verlaat op hul pad na hul vakansie bestemming.
Hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete,
Chantelle.
Hennie B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig. Vriendelike eienaar.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Hennie, vir die mooi, positiewe opmerking, ek waardeer die kommentaar opreg.
Ek is so bly jy en jou gesin het die verblyf in die Frangipani Kothuis gemaklik en netjies gevind.
Groete
Chantelle Scheffer
Ian M - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Jakkie S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en vriendelike mense.
Martie Z - Nov 2019
Algehele gradering
Stylvol en gerieflik.
Lees meer5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Martie, ek sien uit daarna om julle weer hier by 5th Seasons te ontvang.
Groete,
Chantelle Scheffer
Mandie V - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Dankie Mandie! Dit was heerlik om julle hier te ontvang, en 'n voorreg om gelukkige en tevrede gaste terug huistoe en werk toe te stuur.
Baie dankie.
Chantelle Scheffer
Stephan S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Engela S - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Karmen S - Sep 2018
Algehele gradering
Beter as die foto's!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Karmen, ek is so bly jy het naweek hier geniet. Ek sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Baie groete
Chantelle
Wilna H - Aug 2018
Algehele gradering
Het dit baie geniet. Veilig, netjies, smaakvol, rustig, gasvry!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Wilna, vir die komplimente.
Ek is altyd bly en opgewonde wanneer gaste tevrede is, en hul verblyf by 5th Seaons geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Chantelle Scheffer
Bennie S - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend, vriendelik, doen baie moeite met haar kliënte.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Bennie vir die pragtige boodskap. Ek is so bly julle het 'n positiewe verblyf ervaring hier by 5th Seasons gehad.
Groete,
Chantelle Scheffer
Ria P - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflike diens en verblyf.
Basti V - Jun 2018
Algehele gradering
Awesome, soos altyd.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Basti, dis altyd so 'n plesier om julle te sien.
Groete,
Chantelle
Zenda B - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasmagories!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Zenda, dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Groete
Chantelle Scheffer
Yolanda C - Mei 2018
Algehele gradering
Asemrowend. Baie netjies, tuis gevoel.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Hallo Yolanda, baie dankie dat julle, julle slaapplekkie geniet het en baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang.
Tot weersiens.
Groete,
Chantelle
Basti V - Apr 2018
Algehele gradering
Die "Benchmark".
Lees meer5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie.
Dis 'n wonderlike voorreg om gaste hier by my te ontvang en om oornag lekker te kan uitrus in ons mooi omgewing.
Baie groete,
Chantelle Scheffer
Phillip L - Apr 2018
Algehele gradering
Presies soos die foto's op die internet, baie gerieflik, stil, rustig, netjies. Chantelle se diens en aanwys was puik.
Lees meerCandis-leigh M - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantastic!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Dear Candis,
Thank you so much for taking the time to write a review for 5th Seasons Guesthouse, and thank you for your lovely comments.
Kind regards,
Chantelle Scheffer
Erna P - Jul 2018
Algehele gradering
Smaakvolle verblyf, met lieflike uitsig.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Erna. Ek is baie bly julle het die tydjie hier by ons geniet.
Groete
Chantelle Scheffer
Heleen W - Des 2017
Algehele gradering
Stylvol, rustig. 'n Ongelooflike ervaring.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Heleen, ek waardeer jou resensie opreg.
Ek is so bly julle geniet die natuur hier by ons, aangesien julle in die middel van die Kruger Wildtuin woon.
Baie dankie,
Chantelle Scheffer
5th Seasons
Gerda B - Nov 2017
Algehele gradering
Kan nie wag om terug te gaan nie!
Michelle N - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlike vriendelike en pragtig!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Goeiemiddag Michelle,
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang by 5th Seasons, baie dankie.
Hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete,
Chantelle Scheffer
Christine V - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing met wonderlike gasvryheid!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Christene,
Baie dankie dat jy vir ons so 'n mooi review geskryf het, ek is baie bly dat julle tuis gevoel het en julle verblyf geniet het.
Baie groete,
Chantelle Scheffer
Samantha O - Sep 2017
Algehele gradering
It was amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was amazing!
Goeie diens, pragtige plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Good day Samantha,
Thank you so much for your lovely review. It is always so nice to hear when guests enjoy their stay with us.
Kind Regards
Chantelle Scheffer
Geoff O - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekende "attention to detail"!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle lieflike resensie, ek waardeer die positiewe bydra vreeslik baie. Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet en positief ervaar met die mooi uitsig en rustigheid hier op 5th Seasons.
Groete
Chantelle Scheffer
Leana M - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was 'n rustige, ontspannende oornagverblyf.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Leana! Julle moet gou weer kom inkopies doen en bederf met 'n oorslaap. Dankie vir die skoon en netjiese eenheid wat jy agtergelaat het.
Groete
Chantelle Scheffer
Lizelle N - Jul 2017
Algehele gradering
Stunning.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Lizelle, ek is baie bly julle het 'n heerlike week hier by ons geniet.
Groete
Chantelle Scheffer
Judy R - Jul 2017
Algehele gradering
Een wonderlike, fantastiese ervaring.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Judy, dit was een groot plesier.
Groete,
Chantelle Scheffer
Chantoné F - Jun 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Chantone, ek is so bly julle het jul laaste aand van julle vakansie by 5th Seasons Gastehuis kom afsluit, en somer lekker gekuier.
Sterkte met albei van julle vir die res van die jaar.
Baie groete en hoop om julle weer hier te sien.
Groete
Chantelle Scheffer
Christelle P - Jun 2017
Algehele gradering
Skoon, modern, waarde vir geld, rustige omgewing.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Christelle, ek is baie bly julle het heerlik hier by ons gebly. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Chantelle Scheffer
Gary C - Mei 2017
Algehele gradering
We got more than we bargained for, fantastic stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het meer gekry as wat ons verwag het, fantastiese verblyf.
Pragtig versierde kamers, goeie linne, rus en vrede en goed geleë.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Dear Gary,
Thank you for your kind review, it is always a pleasure. We hope to see you soon.
Regards,
Chantelle Scheffer
Marianne B - Apr 2017
Algehele gradering
Daar is baie aandag gegee aan klein besonderhede en ekstras.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marianne vir die mooi kompliment, ek waardeer dit opreg. Ek is baie bly julle het heerlik gerus hier by ons.
Ons hoop om julle gou weer terug te sien hier by 5th Seasons Gastehuis vir 'n bietjie rus en vrede.
Baie groete
Chantelle Scheffer
Martin K - Apr 2017
Algehele gradering
Die mees awesome plek. Mooi! Skoon! Sal enige iemand aanbeveel. Gaan gerus. Alles was uit die boonste rakke. Regtig baie baie nice. Help sonder om te vra. Wonderlike mense. Top punte vir die mense en plek.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Martin, dit was net 'n groot plesier gewees. Ons wag vir julle.
Groete
Chantelle Scheffer
Shawnjovi W - Jan 2017
Algehele gradering
Out of this world - lekker!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Shawn en Gerdi
Baie dankie vir die pragtige en mooi woorde in hierdie resensie, dit was heerlik om julle tweetjies te ontmoet.
Ek is so bly ons kon aan julle verwagtinge vir 'n rustige wegbreek voor die nuwe jaar begin vervul en oortref!
Baie dankie dat julle 5th Seasons gekies het om julle jaar af te sluit, en 'n nuwe jaar te begin. Alles van die aller mooiste vir 2017 vir julle twee.
Sterkte met die studies en werk!
Baie groete
Chantelle
Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam
Liang C - Okt 2017
Algehele gradering
Very good place to stay.
Annel J - Sep 2017
Algehele gradering
Baie skoon en rustig.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Goeidag Annel,
Ons sien uit daarna om julle weer hier by 5th Seasons te verwelkom. Kom geniet weer die rustigheid van die Bosveld.
Groete
Chantelle Scheffer
Erik S - Aug 2017
Algehele gradering
Manjifiek!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Erik
Ek is baie bly 5th Seasons kon aan julle verwagtinge voldoen en oortref. Dit is altyd verblywend om te hoor ons gaste het hulle verblyf hier by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Baie dankie vir julle mooi woorde.
Groete,
Chantelle Scheffer
Nanette G - Okt 2016
Algehele gradering
Amazing experience!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie Nanette! Ek is so bly jy het dit geniet hier by ons. Sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Liesl P - Sep 2016
Algehele gradering
'n Romantiese wegbreuk uit die boonste rakke!
Lees meer5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Hi Liesl
Ek is so bly ons kon bydra tot mooi herinnering en 'n heerlike naweek.
Baie groete
Chantelle
Yolandi J - Sep 2016
Algehele gradering
Stunning!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie Yolandi, ek is so bly julle het heerlik gekuier.
Dis altyd 'n groot plesier en 'n voorreg om gaste te ontvang.
Hoop om julle weer te sien.
Baie groete
Chantelle Scheffer
Danie R - Aug 2016
Algehele gradering
Beste waarde vir geld
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Hallo Danie
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ek is baie bly julle het heerlik hier in die Laeveld en dan veral hier by ons gekuier. Dit was heerlik om julle te ontmoet al die pad van die Kaap.
Was 'n groot plesier om julle te bederf!
Baie groete
Chantelle
Hennie S - Jul 2016
Algehele gradering
Wegbreek kans vir die siel.
Esmu E - Sep 2016
Algehele gradering
Absolute wonderlike dag gehad.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Hallo Esmu
Baie dankie, ek is so bly julle het jul verblyf geniet. Ek het gehoor jul het die Jeep Warrior race ook baie geniet, sien jul dalk volgende jaar weer.
Groete
Chantelle
Adriaan C - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding.
Hilton L - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meer5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Hilton, ek is baie bly julle het jul verblyf by ons geniet en lekker ontspan het. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete
Chantelle Scheffer
Wilmar B - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie, skoon, netjies en stylvol!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie! Hoop julle kom gou weer Laeveld toe!
Groete
Chantelle
Manda R - Feb 2015
Algehele gradering
'n Heerlike bederfplekkie.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie, ek waardeer julle kommentaar. Ek is so bly julle het heerlik gekuier!
Groete
Chantelle
Annelie W - Apr 2015
Algehele gradering
Beautiful cottage with luxurious interior.
Nico V - Nov 2015
Algehele gradering
Relaxed and quiet atmosphere.
Jaqueline J - Jul 2015
Algehele gradering
Twee nagte in 'n netjiese huis op 'n plaas 5 minute buite Nelspruit.
Anna H - Des 2014
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang. Plek was baie netjies en ons is baie bederf.
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Hallo Anna,
Dit is 'n voorreg om gaste te bederf! Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Groete,
Chantelle
Mona V - Jul 2014
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik!
5th Seasons Guesthouse se terugvoer
Hallo Mona,
Baie dankie, dit maak my so opgewonde en beteken vir my so baie, om te lees dat julle tevrede en gelukkig was met julle verblyf hier by ons op 5th Seasons!
Baie dankie
Groete
Chantelle
Lindi M - Jun 2014
Algehele gradering
An absolutely awesome place and the view is to die for!
Lizette B - Mei 2014
Algehele gradering
Heerlik. 'n Baie rustige omgewing, tog naby alles.
Janet V - Mrt 2014
Algehele gradering
Stunning!
Ria D - Feb 2014
Algehele gradering
The best value for money!
Jacolien V - Feb 2014
Algehele gradering
Relaxing green all around with immaculate beautifully decorated cabins.
Lees meerSone S - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik, rustig en 'n pragtige plekkie vir 'n naweek se wegbreek!
Johan J - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker rustig en stil.
Aurecon ( - Mrt 2014
Algehele gradering
Super guest house with very friendly service
Kelly S - Nov 2013
Algehele gradering
What a wonderful place!
Keenan T - Nov 2013
Algehele gradering
Awesome place to stay, with lovely hosts....
Anette C - Okt 2013
Algehele gradering
Die vriendelikste gasheer en -dame wat jy kan droom om te hê!
Tau P - Sep 2013
Algehele gradering
Ideal holiday destination.
Debbie M - Sep 2013
Algehele gradering
'n 5-ster ervaring soos min!
Annetjie L - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was rustig, siels verkwikkend in die natuur.
Desiree C - Aug 2013
Algehele gradering
Dit was hemels en die eienares was regtig behulpsaam en vriendelik.
Gustav P - Mei 2013
Algehele gradering
Great value for money
Marita V - Okt 2013
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Simon K - Aug 2013
Algehele gradering
Baie keurige afwerking binne in huis en mooi uitsig.
Jacques V - Jun 2013
Algehele gradering
Absoluut `n wonderlike Gastehuis en sal dit defnitief weer besoek
Jackie O - Nov 2013
Algehele gradering
Wonderlike weelde in die bos, maar naby genoeg vir besigheid!
Reneilwe D - Des 2013
Algehele gradering
Great stay for a city-life breakaway.
Lees meerMelinda M - Nov 2012
Algehele gradering
Lovely accommodation
Martie P - Sep 2012
Algehele gradering
Enjoyed our overnight stay
Lesmarie B - Jun 2012
Algehele gradering
Wonderful place - we enjoyed every minute!
Louise G - Mei 2012
Algehele gradering
Definately worth every penny!
Sonet D - Mei 2012
Algehele gradering
5th Season Guesthouse (5 *)
Leander B - Apr 2012
Algehele gradering
Lovely romantic and peaceful venue
Lynn V - Feb 2012
Algehele gradering
Beautiful view, friendly service and a gorgeous room.
Chantelle D - Jan 2012
Algehele gradering
Everything was PERFECT, we loved staying there and would recommend it to anyone.
Lees meerPrecious N - Jan 2012
Algehele gradering
The guesthouse was clean and nice. The service was superb indeed.
Eric R - Jan 2012
Algehele gradering
We were amazed with style of 5th Seasons. Brilliant rooms and very friendly staff.
Melissa S - Apr 2012
Algehele gradering
Fantastic
Lebogang M - Nov 2011
Algehele gradering
The place was beyond my expectation and Chantelle treated us like family.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 29/453, Cromdale, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang