Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5th Seasons Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dankie, ons het lekker gerus en batterye herlaai. Waarde vir geld. Die huisie is smaakvol ingerig en baie netjies en skoon. Met die aankoms is ons hartelik verwelkom. Die blomme wat oral in die huisie geplaas was, was vir my ekstra spesiaal. Ons sal beslis 5th Seasons Guesthouse weer gebruik asook aanbeveel vir enige iemand wat net 'n rus tyd nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie, ek is bly julle batterye is weer vol! Groete

Elzeth S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Warm ontvangs, alles was uiters netjies en skoon, daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het almal heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Hallo Elzeth Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ek sien uit daarna om julle weer by 5th Seasons te huisves. Groete Chantelle

Johan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Rustige Laeveldverbly teen 'n granietkoppie. Uiters gerieflike verbly in 'n mooi omgewing met 'n pragtige uitsig. Alles wat jy nodig het, is in die huisie en die voëllewe is wonderlik ten spyte van die droogte. Dankie vir puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie Johan vir die mooie beskrywing van jul verblyf hier by ons. Dit was 'n voorreg om te deel in julle groot opgewondenheid met die verwelkoming van julle eerste kleinkind, ou babatjie hier in die MediClinic. Inderdaad 'n voorreg. Ek sien uit daarna om julle weer hier in die Laeveld te verwelkom met opvolgende besoeke aan jul kleinkind. Groete en mooi loop.

Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wens ons kon nog langer vertoef het. Sal beslis weer daar gaan oorslaap. Wat 'n aangename verblyfervaring. Ons is hartlik ontvang deur Chantelle wat ons onmiddellik tuis laat voel het. Ons was verras deur die keurige, netjiese, skoon en stylvolle eenheid ver bo normale standaarde met 'n rustige atmosfeer en privaatheid. Ons sal definitief weer daar oornag as ons weer daarlangs verbygaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Goeie middag Mariette, Baie dankie vir die mooi resensie. Ek het dit so geniet om te kon deel wees van julle groot vreugde as nuwe ouma en oupa! Sterkte met die matriek eksamens wat nou begin, en geniet julle nuwe klein babatjie. Baie groete

Bennie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pleasant stay and highly recommended. It was a pleasant stay true to a five-star overall rating. The hostess is accommodating and made a plan during an unexpected power outage. A highly recommended place, with a rich bird life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Goeie middag Bennie Baie dankie vir die mooi en vriendelike woorde. Ek is bly julle het die verblyf hier by ons geniet. ek hoop om julle weer hier te verwelkom op julle volgende trippie af Laeveld toe. Chantelle

David B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, baie skoon en ons het baie lekker gekuier. 'n Plek het alles wat mens nodig het. Alles was topgehalte en baie skoon. Het baie lekker gebly by 5th Seasons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Goeie middag David, ek is baie bly julle het jul verblyf hier by ons geniet. Dankie vir die bespreking. Ek hoop om julle weer te sien oppad Wildtuin toe. Groete Chantelle

Melanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fulfilled. Dit was besonders stil, rustig en het absoluut in my verwagtinge voldoen. Kan dit met gerustheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Goeie middag Melanie Ek is baie, sommer baie opgewonde wanneer ek lees van tevrede en gelukkige gaste wat hier by 5th Seasons vertrek het. Dankie vir jou bespreking, en ek hoop om jou weer hier te kan verwelkom. Baie groete Chantelle

Kae Yng O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlik! Lekker geslaap! Die boomhuis was baie lekker. Alles is goed and perfekt. Daar is verskeidenheid voëls and die hase is oulik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie Kae Yng, dit was 'n voorreg om jou so mooi Afrikaans te hoor praat! Baie hoop om julle gou weer hier te verwelkom. Groete, Chantelle

Jaco L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Netjies en privaat. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Netjiese huisies wat geskik is vir 'n vinnige breek of werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie Jaco, ons hoop om julle weer hier te verwelkom. Groete Chantelle

Sonja N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Vriendelik ontvang soos altyd. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Pragtig, netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel. Die eenheid is goed toegerus met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie Sonja, dis altyd verblywend om tevreden gaste se positiewe terugvoer te ontvang. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom in 2024 met jou 'Road Trips'. Groete Chantelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 29/453, Cromdale, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NjcwNWVlLTk3NzUtNDM1MS1iMmZlLTUzMTEyN2VkNjNjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 Portion 29/453 Cromdale 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.533247222222 30.945583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang