Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5th Seasons Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 29/453, Cromdale, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die 5th Seasons selfsorg-gastehuis is geleë op die R40 Barberton-pad, slegs 5 km vanaf die Mbombela (Nelspruit) Medi-Clinic Privaathospitaal in Mbombela (Nelspruit), die hoofstad van Mmpumalanga.

Die verblyf bestaan uit 4 eenhede wat slaapplek aan 11 gaste bied. Elke luukse eenheid het ’n privaat ingang vanuit die veilige onderdakparkeerplek. Daar is ’n platskerm-TV met DStv, ’n waaier, kombuisie met luukse granietoppervlaktes, yskas, mikrogolfoond, opwasgeriewe en breekware. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die 5th Seasons selfsorg-verblyf is die ideale oornagplek vir dié wat op pad is na dieKrugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Bennie O
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant stay and highly recommended. It was a pleasant stay true to a five-star overall rating. The hostess is accommodating and made ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
David B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, baie skoon en ons het baie lekker gekuier. 'n Plek het alles wat mens nodig het. Alles was topgehalte en baie skoon. Het baie lekker gebly by ...
Sien meer
Jun 2024
Melanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Fulfilled. Dit was besonders stil, rustig en het absoluut in my verwagtinge voldoen. Kan dit met gerustheid aanbeveel.
Jun 2024
Kae Yng O
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Lekker geslaap! Die boomhuis was baie lekker. Alles is goed and perfekt. Daar is verskeidenheid voëls and die hase is oulik. Baie dankie!
Mrt 2024
Sonja N
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik ontvang soos altyd. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Pragtig, netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel. Die eenheid is goed toeger...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Erf 29/453, Cromdale, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 5th Seasons Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 29/453, Cromdale, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NjcwNWVlLTk3NzUtNDM1MS1iMmZlLTUzMTEyN2VkNjNjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 Portion 29/453 Cromdale 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.533247222222 30.945583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang