5th Seasons Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 29/453, Cromdale, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die 5th Seasons selfsorg-gastehuis is geleë op die R40 Barberton-pad, slegs 5 km vanaf die Mbombela (Nelspruit) Medi-Clinic Privaathospitaal in Mbombela (Nelspruit), die hoofstad van Mmpumalanga.
Die verblyf bestaan uit 4 eenhede wat slaapplek aan 11 gaste bied. Elke luukse eenheid het ’n privaat ingang vanuit die veilige onderdakparkeerplek. Daar is ’n platskerm-TV met DStv, ’n waaier, kombuisie met luukse granietoppervlaktes, yskas, mikrogolfoond, opwasgeriewe en breekware. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die 5th Seasons selfsorg-verblyf is die ideale oornagplek vir dié wat op pad is na dieKrugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 112
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Erf 29/453, Cromdale, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink 5th Seasons Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 29/453, Cromdale, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang