6 @ Bayview
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deary-rylaan, Bayview Flats, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
6 @ Bayview is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Gonubie. Dit is ideaal vir 'n klein gesin aangesien aangesien dit teen die strandfront is.
Die grondverdiepingeenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, lugbraaier, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoeltjies. 'n Platskerm-TV met stroomdienste en gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n knus onderdakstoep, buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan stap tot by die Gonubie Hotel langsaan vir 'n drankie op die stoep of 'n heerlike houtvuur-pizza.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rachelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Deary-rylaan, Bayview Flats, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink 6 @ Bayview het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deary-rylaan, Bayview Flats, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang