Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Amore

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Spioenkop-laan en Ysterspruit-laan, Amore 6, Hartenbos, 6008, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 Amore is 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 6 gaste in Hartenbos, Mosselbaai en die eenheid is 500 m vanaf die strand.

Die eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel die badkamer wat 'n bad, handstort en 'n toilet het. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, etes kan by die toonbank geniet word.

Gaste kan in die sitkamer met lugversorging ontspan. Dié kamer lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Daar is parkeerplek op die perseel.

6 Amore is 1 km vanaf Hartenbos se seefront wat verskeie winkels, eetplekke en 'n waterpark het. Gaste kan op die strand ontspan, visvang en swem en gedurende Mei tot November kan gaste walvis-, dolfyn- en robkyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jeanette V
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed a clean house fully equipped and close to everything. Very neat. Felt like home. The house is equipped with all and more than w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Zandra M
Saam met vriende
5.0
Sal beslis aanbeveel. Dit is 'n lekker stil area van Hartenbos en loopafstand van die winkelkompleks (as jy hou van loop) en van die strand af. Dit is...
Sien meer
Nov 2023
Maryna J
Gesin met klein kinders
4.8
Gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly, skoon en netjies, baie gerieflik.
Mrt 2024
Solené L
Gesin met tieners
4.8
Uitgerus en lekker vakansie. Dit was heerlik dankie. Lekker gebly. Gerieflik. Lekker geslaap. Baie stil gebied en veilig.
Jan 2024
Marlena K
Saam met lewensmaat
4.6
Plek was netjies met aankoms. Naby die mall in Hartenbos en ook naby die see, goeie ligging. Toe erfie agter vir hondjies.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoek van Spioenkop-laan en Ysterspruit-laan, Amore 6, Hartenbos, 6008, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 Amore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Spioenkop-laan en Ysterspruit-laan, Amore 6, Hartenbos, 6008, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb375c8b7bde2d285c47abd2d27d89831172d8458a9c0ce8c18f8386a778ed14327e4b4ee291807f669af134b52abe692cf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Corner of Spioenkop Avenue and Ysterspruit Avenue Amore 6 6008 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.132764602077 22.110827912828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang