Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Amore

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Spioenkop-laan en Ysterspruit-laan, Amore 6, Hartenbos, 6008, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 Amore is 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 6 gaste in Hartenbos, Mosselbaai en die eenheid is 500 m vanaf die strand.

Die eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel die badkamer wat 'n bad, handstort en 'n toilet het. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, etes kan by die toonbank geniet word.

Gaste kan in die sitkamer met lugversorging ontspan. Dié kamer lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Daar is parkeerplek op die perseel.

6 Amore is 1 km vanaf Hartenbos se seefront wat verskeie winkels, eetplekke en 'n waterpark het. Gaste kan op die strand ontspan, visvang en swem en gedurende Mei tot November kan gaste walvis-, dolfyn- en robkyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir 6 Amore
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoek van Spioenkop-laan en Ysterspruit-laan, Amore 6, Hartenbos, 6008, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 Amore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Spioenkop-laan en Ysterspruit-laan, Amore 6, Hartenbos, 6008, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb375c8b7bde2d285c47abd2d27d89831172d8458a9c0ce8c18f8386a778ed14327e4b4ee291807f669af134b52abe692cf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Corner of Spioenkop Avenue and Ysterspruit Avenue Amore 6 6008 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.132764602077 22.110827912828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang