Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Arrilette

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Jackie T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Fantasties gewees. Goeie weer gehad en bure. Ja, dit was sentraal geleë gewees met die strand op jou voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Netjies. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brett P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Nice quiet place by the sea. Unit is old but very well maintained, shower in the main bedroom drips and the TV didn't work but otherwise a nice quiet place by the sea, close to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Die ligging is perfek. Die eenheid is toegerus met die basiese benodigdhede. Die eenheid is baie goed geleë. Die stoele se kussings is baie dun. Die groot wasmasjien wat in die tweede badkamer is veroorsaak dat die badkamerdeur nie kan toemaak nie. Dit sal dus 'n probleem veroorsaak as daar meer as 2 mense in die woonstel moet bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2022

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Johanna P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Baie lekker. Die bankies is net bietjie hard, maar andersins 'n baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Gerieflik. Strand is loop afstand van die woonstel af. Ek persoonlik, hou nie van gesamentlike braaigeriewe nie, maar dit is nie on aangenaam nie. Dit was 'n lekker kuier en sal weer daar bespreek. Daar was nie tekortkominge nie en my kinders kon op die grasperk speel. Die bure maak ook die plek, so as daar 'n norse ou omie is, dan versier dit die kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeora J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Good location - value for money. Secure and larger than expected. Could do with aircon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Athanja E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Heerlike vakansie! Ongelooflike ligging. Dierbare eienaars en opsigter! Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Dit is lekker naby die see. Ons verblyf was baie lekker gewees en die opsigter het ons baie gehelp, dit is lekker loopafstand van die stand af en van die getypoel af en dit is 'n baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 94, Manabastrand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZjY1ZDM1LWFhZmEtNDE1Ny05NDBhLWZkZWRmMmIzMzcwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 94 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854575018731 30.381443202496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang