6 Arrilette
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jackie T - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties gewees. Goeie weer gehad en bure.
Johane V - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies.
Brett P - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice quiet place by the sea.
Willem B - Jun 2022
Algehele gradering
Die ligging is perfek. Die eenheid is toegerus met die basiese benodigdhede.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Johanna P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Hannelie N - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik. Strand is loop afstand van die woonstel af.
Leeora J - Des 2020
Algehele gradering
Good location - value for money.
Athanja E - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike vakansie!
Theo L - Apr 2019
Algehele gradering
Dit is lekker naby die see.
Ekhurleni Fire Detectors Cc V - Aug 2018
Algehele gradering
We had a great time.
6 Arrilette se terugvoer
Thanks for the great review, and we are glad that you had a wonderful holiday in Margate. We always believe in going the extra mile to accommodate our guests and ensure that our unit is up to their standards. Hope that you will visit Arrilette 6 again in the future.
Daleen C - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
6 Arrilette se terugvoer
Beste Daleen,
Dankie vir die positiewe resensie. Ons werk hard daaraan om te verseker dat ons gaste gelukkig is, en daarom beteken dit vir ons baie as ons gaste wel gelukkig met die verblyf was. Kobus en Christine Faber is voorwaar uitsonderlike mense, en ons pas hulle soos juwele op. Loop die ekstra myl vir almal, en geen versoek is ooit te groot nie. Ons waardeer die moeite wat jy gedoen het om n resensie te skryf. Ons lewe in n wêreld waar mense eerder graag wil kla as om 'n kompliment te gee, en daarom waardeer ons dit so baie.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Phillip en Alana
Zodwa M - Jul 2018
Algehele gradering
The place is beautiful.
6 Arrilette se terugvoer
Dear Zodwa, thank you so very much for the positive review. We work hard to make sure that all our guests enjoy their stay at 6 Arrilette. Kobus Faber is the most wonderful agent one could ask for. We look forward to welcoming you in 6 Arrilette again. Kind regards, Phillip and Alana
Celeste L - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik en gemaklik.
6 Arrilette se terugvoer
Beste Celeste,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons voel altyd verheug om te hoor dat ons gaste lekker gekuier het. Elke gas word soos 'n stukkie goud behandel. Ons streef daarna dat ons gaste die beste vakansie, vir die mees billikste prys kan geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Phillip en Alana
Lettie L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig, goeie diens.
Jacques F - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker en mooi uitsig van die see.
6 Arrilette se terugvoer
Beste Jacques,
Dankie vir die positiewe resensie. Phillip het kennis geneem van die behoefte vir 'n wasmasjien. Dit is beslis iets wat hy sal oorweeg. Weereens baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om 'n resensie te skryf. Dit help ons om te verbeter en skuif die dwarslat hoër, sodat ons die beste verblyf kan verskaf teen die beste prys. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Phillip en Alana
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard 94, Manabastrand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang