Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Coogee Bay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cameron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir 6 Coogee Bay
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bianca B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Stunning place to stay.

Very nice view of the ocean and relaxing.

Johanita K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita K

Had a lovely stay, will definitely like to go again.

We had a wonderful stay. Most fantastic view. Apartment clean and well-maintained. Everything that you need is available. Beds of good quality, shower nice with strong warm water. Quality instant coffees and hot chocolate available. Safe parking.

Bennie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Oornag vir skolesport.

Baie netjiese, stylvolle eenheid. Als wat nodig is vir selfsorg was beskikbaar. Spesiale sorg en aandag is geskenk aan gaste. Reg teen die boardwalk, pragtige seeuitsig. Inklok detail was baie deeglik en van groot hulp. Gasheer was baie tegemoetkomend. Maklike toegang tot die strand was 'n groot bonus. Ongelukkig is onderdakparkering knap vir groot SUV voertuie, maar die bure het nie hul parkering benut nie en ons toegelaat om so bietjie van hul spasie te benut. Ons het op 'n Vrydagaand oornag en ongelukkig 'n baie rumoerige aand beleef. Die parkeerterrein vir strandtoegang is voor die gebou. Harde musiek, luidrigtige lag en gesels was lastig tot in die baie vroeë oggendure wat ongelukkig tot 'n versteurde nagrus gelei het. Ons moes vroegoggend na 'n sportgeleentheid vertrek en die laaste partygangers was nog in die parkeerterrein 07h00.

Lindithembaz D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindithembaz D

Great close to the beach.

Good with great views.

Ronél D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél D

Hier kan jy lekker ontspan.

Dit is 'n baie oulike woonstel met 'n goeie ligging.

Irma K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K

Pragtige uitsig.

Dis 'n baie lekker woonstel met alles wat mens nodig het, maar dit is in 'n kompleks met al die voor- en nadele. Die voordeel is meer sekuriteit, maar die nadeel is die lawaai. Dit was regtig raserig die hele tyd. Reg onder die woonstel is die motorhek wat ongelooflik lawaai maak as dit oop- en toegaan. En dit het dag en nag aanhoudend oop en toe gegaan. Die ligging is uitstekend met drie eetplekke binne loopafstand, maar die lawaai van die hek en die parkeerterrein voor die woonstel doen regtig afbreuk aan die plek. En alles kort onderhoud - van die slot by die voordeur tot die gordynreelings.

Jacqueline H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline H

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en die see-uitsig was pragtig. Daar kan miskien net 'n wasmasjien en lyne wees, veral as mens lank bly.

Kelly P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly P

Fantastic.

Beautiful clean neat unit, perfect view, and has everything you need. Had a wonderful stay.

Jade E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade E

Beautiful views.

Very convenient and easy to find. Best view, just on the board walk, very modern.

Vanaf
Vanaf R1 585
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 585
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan 1, Gonubie, Oos-londen, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6351ed1df1a9216b5c82aed8fe2e179971c753d63dff2607e7a314822555338b1757d529c560f34309dd3a0f7516bee96e5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 585 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Deary Drive Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.938525929456 28.031943440437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang