6 Crayfish
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 27, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 755 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
6 Crayfish bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide badkamers het 'n stort, wasbak en toilet en een het ook 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, koffiemasjien, broodrooster, toebroodjierooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n etenstafel vir 8 gaste langsaan. Die sitarea het sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Daar is 'n balkon en braai-area met 'n see-uitsig. Daar is ook direkte strandtoegang met storte om sand af te was. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Kusrylaan 27, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 27, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal