Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Edensands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir 6 Edensands
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lynette N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N

Great stay. Very affordable and comfortable.

Wonderful. Very friendly and helpful staff.

Lizette N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette N

Die uitsig en woonstel is pragtig.

Net oorgeslaap, baie lekker geslaap.

Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Rustig, al wat jy hoor is die see met 'n ongelooflike mooi uitsig oor die see.

Ja dankie, die uitsig is ongelooflik mooi. Kan vêr oor die see sien. Jy ervaar en raak bewus van die Here se almag.

Carien D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien D

Ons het baie lekker gebly.

Mooi uitsig oor die see. Die strand is lekker naby en winkelsentrums is ook loopafstand.

Corne H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Kom kyk gerus na die juweel van 'n plek!

Ek sal terugkom net vir die uitsig, genade dis mooi. Die kwaliteit van die beddens en linne is uit die boonste rakke. Dis skoon en netjies en alles wat jy nodig het. Ek sal vir seker weer terugkom.

Thasarathan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thasarathan N

Relaxing, safe and beautiful area.

I have enjoyed every moment of my stay at number 6 Edensands. Between the booking agent and the owner John everything from the onset to the end of my stay was perfect. The setting, more especially the evening, with the fresh sea breeze was captivating. My only regret was that I did not book longer. Thank you!

Peter M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Ons kom weer terug om Lekke te bly.

Baie lekker gebly dankie. Die uitsig is fantasties mooi, die omgewing is stil genoeg en die swemstrand is sommer loopafstand.

Petro L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Lekker.

Baie lekker, netjiese plek.

Andries P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Kort maar lekker. Baie mooi see-uitsig en netjiese komplex.

Waarde vir geld, sal weer terugkom.

Sevendra S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sevendra S

John is an amazing host!

Excellent service by John.

Lindie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie E

Lieflike plek! Great view! Awesome beddens wat lekker slaap!

Ons het baie lekker gekuier. Sal weer gaan. En sal die woonstel aanbeveel as jy daarvan hou om na die see te kyk eninge tyd van die dag. Die sonopkoms is asemrowend mooi. Ek het net een voorstel om te maak, omdat dit selfsorg is, sal dit gaaf wees as daar 'n pan is om in die oggend 2 of 3 eiers mee te bak. Verder was ons baie gelukkig met 6 Edelsands.

Leonie L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L

Baie mooi uitsig.

Ons het heerlik gebly en die uitsig en sonsopkoms geniet.

Vuyeya T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyeya T

Beautiful ocean view.

Perfect location, within walking distance to the shops, and beach. I would look for the same accommodation the next time I visit KwaZulu-Natal.

Henry V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Very nice.

Will go again and recommend it.

Riaan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Best view ever!

Unbeatable views! A lovely flat with sliding windows so you can open for air. Very comfortable beds. The flat is well organized and clean and one can see that the owner really cares about their guests! Very easy access to a great swimming pool and being close to the shops makes life so much easier. Very easy access to a wonderful beach where you can walk for miles!

Harvie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harvie V

Baie lekker gebly met die mooiste uitsig oor die see.

Sal beslis weer gebruik wil maak van 6 Edensands as ek in daardie deel van die land is.

Riaan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Pragtige uitsig.

Vriendelike personeel, beslis die moeite werd.

Marien V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marien V

Ongelooflike uitsig!

Ongelooflike uitsig. 180-grade uitsig oor see met lieflike, groot, skoon vensters. Als was skoon, beddegoed en breekgoed. Matrasse slaap lekker. Ouer pare wat nie meer strand toe kan gaan nie kan lekker daar rus en voel hulle is op die strand, terwyl kinders strand toe gaan. Groot bonus! Air fryer in die kombuis!

Martin R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Awesome view.

Friendly people, neat and clean. Will definitely visit again.

Rouxtjie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rouxtjie S

Baie lekker.

Die plek kort opgradering, persoonlike aandag. Die elektriese drade nie op standaard nie, baie los drade (coc). Te veel persoonlike goed in woonstel.

Lida B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida B

Baie ontspanne, veilig en mooi.

Goeie diens en kommunikasie vanaf die webtuiste, asook die eienaar. Die plekkie was skoon, netjies en gemaklik. Ons sal baie graag weer daar wil gaan vakansie hou, dit was nét wat ons nodig gehad het!

Jenny J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J

Gemaklik en rustig.

Soos gewoonlik was dit baie lekker om by 6 Edensands vakansie te hou. Daar is alles wat nodig is. Skoon en gerieflik. By die strand en die mooiste uitsig. Baie dankie.

Karen K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Fantasties, het somer nog 'n nag oorgebly.

Ek het glad nie die area geken nie. Ons het van die uitsig oor die see gehou en dat die sentrum ampertjies op die agterstoep was. Die paadjie af strand toe was ook 'n plus. Die swembad is wraggies amper op die stoep dit was ook 'n vreeslike lekker ervaring want die water was skoon en heerlik geswem elke dag.

Hlengiwe P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hlengiwe P

He take care of us.

Place was neat and owner keep on checking.

Jacques P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P

Heerlike vakansie.

Sal 'n aircon voorstel, is nogal warm in die eenheid, alhoewel daar fans is. Maar die eenheid was netjies en skoon. Meubels is bietjie oud maar dit gee karakter. Die uitsig is fantasties. Sal weer teruggaan.

Chantelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Lovely place to stay with a beautiful view.

Loved the view from the unit, and swimming pool also close by.

Mandy B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy B

Amazing view and location.

The unit was well furnished and had everything we needed. The view was amazing - the best view we've ever had. The complex is neat and well maintained.

Willem P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Lekker gerus en die see geniet.

Dankie aan John wat seker gemaak het ons is veilig en gerieflik. Ons het die tyd daar geniet.

Jakes C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes C

Wonderlike uitsig.

Baie lekker blyplek, sal altyd weer teruggaan.

Annemarie J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Dit was absoluut fantasties gewees!

Ons hef afgevlieg en was daar vir 5 nagte. Die plek is pragtig netjies en skoon. Die see uitsig is absoluut asemrowend en ons het ure spandeer net om na die see te sit en kyk en ons het heerlike familietyd so gehad. Ons het ook 'n skool dolfyne gesien wat in die golwe baljaar. Die winkels is baie naby met alles wat jy benodig. Ek gaan beslis weer na Edensands nr 6 terug maar hierdie keer net baie langer. Wow wat 'n heerlike experience!

Willie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Fantasties ek gaan weer en weer daar kom bly.

Ek wil nie graag kritiek lewer nie, want ek doen self restourasie op wonings ens. en negatiewe kritiek is glad nie aangenaam nie, en onkostes is ook van belang. Daar kan aandag gegee word aan die beddegoed, gordyne was en skoonmaak van meubels, maar ons gaan weer bespreek as dit die wil van die Heer is.

Sarika S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sarika S

It's a lovely place with the most amazing view.

Enjoyed the unit immensely, you could just sit for days on end looking out the windows.

Jenny J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J

Skoon, gemaklik, pragtige uitsig.

Definitief 'n baie gemaklike woonstel, skoon gronde, pragtige strand en vriendelike mense. Puik bestemming.

Jenny J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J

Gemaklik.

Skoon, netjies en op die strand.

Jenny J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J

Gerieflik

Woonstel is baie stylvol en netjies. Lekker naby aan die strand.

Jacques L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Veilig, rustig, pragtige uitsig oor see, lekker swembad.

Awesome plek. Op die see. Veilig. Naby mall en lekker vermaak.

Thembisile N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembisile N

Our stay was wonderful. Edensands is a beautiful place to stay in for a holiday.

Please work on the following: The curtains and bedroom sliding doors were dusty. The linen had an unpleasant smell. The couches were stained.

Laraine A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laraine A

Was baie lekker.

Sal weer teruggaan vir langer.

Willem D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Absoluut 'n goeie wegbreek, stil, veilig, skoon en sal definitief weer daar inklok!

Die volledige opset werk, het voldoen aan al ons behoeftes, is skoon, veilig en die reisafstand van alles af kort. Sal definitief aanbeveel vir toekomstige gaste en ons volgende besoek!

Travers C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travers C

Best view.

Best holiday booking I've made. Near shops. Everything available: from braai tongs to iron braai with a beach view! Owner handled booking with perfection and emailed me all the instructions.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste uitsig.

Die beste bespreking wat ek nog ooit gemaak het. Naby winkels. Alles is beskikbaar: vanaf braaitange tot ysterbraai met 'n see-uitsig! Die eienaar het die bespreking perfek hanteer en het al die instruksies vir my per e-pos gestuur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Antoinette M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Vrede op Aarde.

Ongelooflike see-uitsig. Hanetreetjie van die strand af. Netjies en veilig. 'n Woonstel waar mens kan ontspan en droom. Hierdie plek is beslis een van ons gunstelinge.

Alfrieda L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfrieda L

Pragtige uitsig en rustigheid.

Baie lekker plekkie om te bly. Mooi uitsig van see. Vriendelike mense. Loopafstand van strand. Ideale wegbreekeenheid. Baie dankie.

Francois B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Baie lekker. Baie skoon.

Baie dankie vir die skoon plek. Baie goeie see-uitsig.

Hannetjie J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie J

Puik.

Sal enige iemand aanbeveel om hier te bly.

Denise T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise T

Awesome plekkie reg op die strand. Sal beslis weer bespreek!

Skoon woonstel op boonste verdieping met die beste see-uitsig. Was heerlik om elke oggend op die balkon te sit met koppie koffie en op die see en vissermanne uit te kyk. Gasheer John is baie hulpvaardig en dit was 'n plesier om met hom te deel. Sal 6 Edensands beslis aanbeveel vir 'n rustige wegbreek. Kompleks baie skoon ook.

Ilana S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana S

Wonderful stay.

We had a lovely stay at number 6 Edensands. John is very helpful. The location is like no other and hearing the waves at night is a comforting way to go to sleep. The unit is very well equipped and we didn't need anything during our stay.

Theunis J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis J

Excellent.

The flat was clean when we arrived. The sliding windows on veranda was a super plus, to enjoy the view of the ocean. The complex pool and gardens was kept clean. In general this a awesome and secure place to come and relax.

Robyn H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn H

Can't wait to go back!

The location was perfect, right by the beach. The best unit in the complex in my opinion. You had the perfect spot to watch the sunrise from the comfort of the rocking chair while having coffee. There were even dolphins twice in the water. Take binoculars. I wished for mine everyday. We were also able to watch the locals fishing on the rocks out front. And to the right there was the view of the beach for a couple of kilometres. Since the unit was ideally located, and with private access to the beach, we were able to venture down at any time and could see when the beach was quiet (which in September it always was). No over crowding. From the bedroom, you could hear the waves every night. I would absolutely love to go back there.

Sphesihle K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sphesihle K

Place was amazing and very appropriate.

Place had a great view. Had all the equipment we needed, the place was neat and the pool was clean and safety was 100%.

Karusha K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karusha K

Beautiful and stunning views

A beautiful, scenic place.

Christo N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N

Baie lekker naby die see, maklik en naby met die kinders strand toe en terug. Sal definitief aanbeveel.

Sal dit enige tyd aanbeveel, vir almal wat rustig naby die see wil wees, sonder om elke keer in hul motor te klim en te moet ry.

Estie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie K

Ons het dit baie geniet.

Die eienaar was gaaf genoeg om te reël dat ons vroeër kan inklok. Die eenheid het 'n pragtige uitsig van die strand. Die netheid van die eenheid kort egter bietjie aandag. Die vensters wat na die see uitkyk was nie skoongemaak nie en die kombuis kort aandag aangesien die stoof en oond baie aangepak is en ons moes eers die breekware was voor dat ons dit kon gebruik. Buiten vir die netheid van die eenheid was dit 'n baie lekker wegbreek.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tyron M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron M

Fantasties!

Dit was een van die beste plekkies waar ek al was in KZN. Perfekte plek vir as jy kinders het.

Marnus M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus M

Die uitsig is fantasties en die ligging perfek!

Naby die strand, veilig, stil en rustig!

6 Edensands se terugvoer

Hi Marnus,
Ek is so bly dat julle julle tyd by ons woonstel geniet het.
Vriendelike groete,
John

6 Edensands
Reinette S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette S

Een woord: puik!

Dit is een van die lekkerste plekkies by die see wat ek nog ooit by gebly het. Die mense is almal so vriendelik. Wat vir my uitgestaan het, is dat hul jou los om jou ding te doen, solank as wat jy by die reëls hou, hoor en sien jy niks. Dit is so verfrissend. Strand is baie lekker naby en swembad is heerlik vir daai warm somers.

Deirdre W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre W

Amazing.

Such a perfect spot for holiday right by the pool and best view in the complex. The unit Is well equipped with everything you need and more.

Madeleine J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine J

Die mooiste see-uitsig wat jy kan kry.

Die uitsig oor die see is asemrowend. Die kompleks bied 2 sekuriteitswagte wat in die aande patrolleer en mens voel regtig baie veilig hier. Die swemstrand is so 300 m strandlangs se loop van die woonstel af. Die uitgang op die strand voorkom dat jy hoef te ry, want die parkering by die strand area is maar beperk. Mense swem wel op die strand voor die woonstel, maar daar is nie lewensredders daar nie. As jy van lang ente stap op die strand hou, is hierdie die woonstel om by te bly.

Willem S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Lekker.

Ons het lekker gebly, lekker geslaap en die plek geniet. Was nooit nodig om oor iets te kwel nie.

De Villiers D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Villiers D

'n Baie rustige tyd met 'n ongelooflike uitsig.

Die woonstel is uitstekend geleë met die mooiste uitsig op die see. Dis is regtig maklik om op die strand te kom. Die swembad in die kompleks is heerlik en baie skoon. Items in die woonstel kan beter skoongemaak word, soos van die kombuis-items en braairoosters. Die eienaar is regtig baie behulpsaam.

Andre V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Wonderlikke ligging, met lieflike uitsig!

Ons het baie lekker hier gewoon. Baie naby aan die see, en met 'n heerlike netjiese swembad. Dis wonderlik om die vensters oop te skuif, en die dreuning van die see en branders te kon hoor. Lieflike strande met lekker swemplek. Sal definitief weer hier kom bly.

Gerrit N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit N

Die regte resep vir ontspanning en asemrowende uitsig oor die see.

Die hoekeenheid bied 'n goeie asemrowende uitsig oor die see, en is naby die strand en winkels. Baie netjiese oord. Goeie veiligheid en sekuriteit. Die eenheid het ongelukkig baie werk nodig. Kombuis is vervalle, oud en moet hernu word. Matrasse moet vervang word. Alle meubels is maar oud, en mag ook maar vervang word. Dit kan nie vir ewig hou. Die eenheid se braaigeriewe is pateties op die fantastiese oord. Die eenheid se braaier was helemaal gemuf en moes eers goed skoongemaak word. Alle eetgerei moet vervang word, was baie vuil met aankoms, asook die wasgoedrakkie is gebreek en moes op 'n manier reggemaak word om ons handdoeke op te hang. Badkamer was skoon asook alle vloere en skoon beddegoed. So as jy vol fiemies is, is die eenheid nie vir jou nie .Verder het ons lekker gebly. Ons het die woonstel gekies alleen vir sy uitsig en omdat ons wou see toe. Mnr van Antwerpen is baie tegemoedkomend en gee nie om as jy hom privaat skakel. Dankie Edensand. Ons vakansie was puik.

6 Edensands se terugvoer

Hi Gerrit

Baie dankie vir jou terugvoering en opmerkings. Miskien stem ons nie heeltemal saam nie, maar ek waardeer die terugvoer. Dit help my om die woonstel se beskrywing te verander sodat my gaste presies weet wat om te verwag van die woonstel.
Die wagwoorde vir ons is gemaklik, bekostigbaar en huislik. As my gaste die voordeur oopmaak, dan gewoonlik besef hulle dat hulle baie, baie meer sou betaal vir so 'n see uitsig in so 'n woonstel, en ook net soos hy is. Ons kon al die meubels en die kombuis opknap meer na 5-ster gehalte, maar dan styg die prys en dit word te duur vir die gewone mens. Kinders word bang om op die meubels te sit. Ons hou van ons ou meubels en “rocking chair”, maar baie dankie vir jou opmerkings.

Ek is jammer oor die braai geriewe en die wasgoed rakkie. Party gaste braai en party nie. Ongelukkig as 'n mens so na aan die see is en die geriewe is nie altyd in gebruik nie, dan word die braai geriewe gemuf en dit moet skoongemaak word voor gebruik. Dankie vir die terugvoering oor die wasgoed rakkie, dit sal vervang word.

Jammer oor die eetgerei wat moet skoongemaak word. Ons het die kantoor gevra of daar enige probleme was met eetgerei skoonmaak en hulle het nie 'n probleem gevind nie, maar ons sal self ook inspeksie doen wanneer ons na die woonstel gaan aan die einde van Mei. Dieselfde personeel maak al die woonstelle skoon so, min of meer, dieselfde skoonmaak standaard sal skiet oor al die woonstelle en dit was altyd aanvaarbaar, maar ons sal ook selfs sien.

Ek is bly dat julle, oor die algemeen, lekker gebly het.

6 Edensands
Suré N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Suré N

Baie rustig en pragtige uitsig.

Die plekkie het 'n pragtige uitsig maar is baie beknop, te veel meubels vir so 'n klein woonstel. 3 mense maksimum, maar anders as dit is dit baie gerieflik.

Nicole M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole M

The flat has an amazing location but it is not newly decorated and sub-standard to other units.

This unit could be so much better, the owner is delightful and to be fair he was open to contacting him. The flat is in an exceptional location from the beach but compared to other units that we saw the décor was not very good. The beds are unclean and the general upkeep is dated and cleaning was not very good. It is a shame because the unit could be very nice with a bit of TLC. There was a potential break-in into one of the other flats near us but security took care of it very well. 6 Edensands is a lovely place as a location but this is one of the more dated units.

Roy M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy M

Daar was 'n storm gedurende ons besoek, maar die uitsig was fantasties.

Als wat ons nodig gehad het, was daar. Nommer 6 is op die strand met 'n uitstekende see-uitsig. Amanzimtoti se winkels is naby en die strande is normaalweg skoon as daar nie 'n storm is nie.

Sara V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara V

Asemrowende uitsigte van 2 kante van die strand en see.

Die plekkie is beslis die moeite werd en waarde vir geld. Dis die mooiste see-uitsigte.

6 Edensands se terugvoer

Ek is so bly dat julle ons woonstel en jou vakansie geniet het.
Vriendelike groete
John

6 Edensands
Ashneetha B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashneetha B

We had a fantastic time. Will book again in January.

We loved the place. I will definitely return. Enjoyed the sea. I love everything about this place. You can't ask for more.

6 Edensands se terugvoer

Good day Ashneetha,

I am so pleased that you enjoyed your stay and I look forward to your return.

Kind regards,
John van Antwerpen

6 Edensands
Marcus C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus C

Fantastiese ligging en pragtige uitsig. Alles wat mens nodig het.

Herewith some things we suggest: New braai Grids for the braaiers (maybe speak to the trustees). The fridge door does not seal all that well anymore. In the near future you can maybe have a look at investing in new mattresses.

6 Edensands se terugvoer

Good Day Marcus,

Thank you for your comments. Much appreciated. I had the fridge checked immediately and the seal was fine. As discussed, the compartments in the door are fairly small so a large bottle in the compartment was probably the cause of the fridge door not closing properly. I have asked the body corporate to look at new braai grids for the braais but we do have a large braai grid in the flat to cater for times when the communal braai grids are inadequate. The beds are still reasonably comfortable but we are planning to put in new beds next year. Thanks again for your comments and we look forward to your return.

Kind Regards
John van Antwerpen

6 Edensands
André V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Wonderlike uitsig en lekker rustige area.

Baie lekker rustige area, woonstel het fantastiese uitsig en ligging. Swembad reg onder by trappe. 2 Groot kruidenierswinkels lekker naby. As jy van visvang hou is dit 'n baie lekker visvangstrand.

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZDYyMmE1LTllNTQtNDM0Ny1iMzliLTU3OWY1OGY0ODdjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 6) 69 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.100069873629 30.859367334988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang