6 Gleneagles
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Ocean-rylaan en Garden-weg, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
6 Gleneagles is 'n selfsorgwoonstel met 'n moderne kombuis en vinielvloere in die veilige Gleneagles-kompleks oorkant die hoofswemstrand in Salt Rock. Die kompleks is 250 m vanaf die strand en bied die mooiste see-uitsig.
Die woonstel wat maklik bereikbaar vanaf die parkeerarea is, bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 volle badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer is groot en het 'n koninggrootte-bed en 'n klein kantoorarea. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die hoofbadkamer is en suite en het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n droër in die badkamer. Bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is onlangs opgeknap en is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, broodjiemaker, glase, eetgerei, breekware, speserye, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Skoonmaakmiddels word voorsien. Daar is 'n tuimeldroër in die tweede badkamer. Verder is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n plafonwaaier en 'n TV. Die leefarea het 'n skuifdeur wat na 'n groot balkon met stoepmeubels en 'n sambreel lei. Die stoep het 'n Weber-braai. WiFi is beskikbaar.
Die Gleneagles-kompleks het 'n lekker tuin met 'n klimraam, swembad, braai-area met sitplek en veilige privaat parkeerplek. Daar is 'n wasgoedlyn.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Ocean-rylaan en Garden-weg, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Gleneagles het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Salt Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Ocean-rylaan en Garden-weg, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang