Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Gleniqua

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 6 Gleniqua
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tanya R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Lekker, veilig en 'n mooi strand.

Wat 'n heerlike vakansie! Die blyplek is ten volle toegerus, skoon en netjies. Een van die vele hoogtepunte is dat die strand letterlik 'n paar minute se stap weg is. Ons sal definitief weer by 6 Gleniqua bespreek!

6 Gleniqua se terugvoer

Beste Tanya, dit was net 'n plesier om jou as 'n gas te kon ontvang. Ek sien uit om jou weer te sien!

6 Gleniqua
Maggie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Dit was net een lekker lang rustige vakansie.

Ons het baie lekker gebly, die gasvrou het ons vriendelik ontvang en glo my sy het aan alles gedink wat ons sou benodig gehad het. Daar was selfs ligte vir wanneer dit beurtkrag was. Die woonstel was ten volle toegerus en baie gerieflik. Sal die plekkie weer bespreek.

6 Gleniqua se terugvoer

Dankie Maggie vir julle positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang!

6 Gleniqua
Willem M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Uitstekende veblyf. Silwerskoon, gasvrye ontvangs, baie gerieflik.

Baie lekker gekuier.

6 Gleniqua se terugvoer

Beste Willem, waardeer die positiewe terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle as gaste hier by ons woonstel te kon ontvang!

6 Gleniqua
Lizzette J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzette J

Netjiese, gerieflike verblyf.

Baie dankie vir 'n wonderlike tydjie by die verblyf. Die woonstel is netjies en modern ingerig met alles wat jy benodig en loop afstand van die strand. 'n Bonus was dat ons ons troeteldier kon saamneem. Sal beslis hulle aanbeveel.

6 Gleniqua se terugvoer

Dankie Lizzette vir die positiewe terugvoer! Dit was 'n plesier om jou as gaste te kon ontvang.

6 Gleniqua
Claudia W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia W

Alles wat jy nodig het op 'n seevakansie.

Het baie lekker gebly in 6 Gleniqua. Alles is skoon en netjies, en ekstra moeite is gedoen om die huisie gemaklik te maak. Die area is stiller as besige dorpies tydens vakansies, en dit is 'n lekker rustige omgewing.

6 Gleniqua se terugvoer

Beste Claudia, waardeer die positiewe terugvoering oor julle verblyf. Hoop ons sien julle weer!

6 Gleniqua
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 6, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7c4f6dbd6c411477b291a3a1c1212ba508521e6abddd54f3caee5203d52e29198009c48fb16682270d41816ea3d0b63b227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 6 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049616753596 22.307968249703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang