Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Gleniqua

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 6, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

6 Gleniqua is 'n volledig toegeruste woonstel by 'n privaat huis in die bekoorlike kusdorpie, Glentana, in Groot Brakrivier. Hierdie heerlike toevlugsoord met eie privaat ingang het slaapplek vir 4 gaste. Dit is in 'n rustige area geleë en is stapafstand vanaf die strand en ideaal vir gaste wat in 'n pragtige omgewing wil ontspan.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die onderdakstoep met gemaklike sitplek en 'n braai-area ontspan. Daar is ook 'n buitestort. Dit is die ideale plek om gehaltetyd saam te spandeer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Tanya R
5.0
Lekker, veilig en 'n mooi strand. Wat 'n heerlike vakansie! Die blyplek is ten volle toegerus, skoon en netjies. Een van die vele hoogtepunte is dat d...
Sien meer
Mrt 2024
Maggie B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was net een lekker lang rustige vakansie. Ons het baie lekker gebly, die gasvrou het ons vriendelik ontvang en glo my sy het aan alles gedink wat ...
Sien meer
Mrt 2024
Willem M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende veblyf. Silwerskoon, gasvrye ontvangs, baie gerieflik. Baie lekker gekuier.
Feb 2024
Lizzette J
Gesin met tieners
5.0
Netjiese, gerieflike verblyf. Baie dankie vir 'n wonderlike tydjie by die verblyf. Die woonstel is netjies en modern ingerig met alles wat jy benodig ...
Sien meer
Jan 2024
Claudia W
Gesin met klein kinders
4.8
Alles wat jy nodig het op 'n seevakansie. Het baie lekker gebly in 6 Gleniqua. Alles is skoon en netjies, en ekstra moeite is gedoen om die huisie gem...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 6, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 Gleniqua het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 6, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7c4f6dbd6c411477b291a3a1c1212ba508521e6abddd54f3caee5203d52e29198009c48fb16682270d41816ea3d0b63b227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 6 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049616753596 22.307968249703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang