Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Gousblom Luxury flat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Aléta J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Die woonstel is baie goed toegerus. Gasheer is vriendelik. Heerlik gebly. Smaakvolle woonstel. Pragtige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Everything went well. Thank you. Everything was good. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
6 Gousblom Luxury flat
Thank you for your review, Janet. We are glad you enjoyed your stay with us. It was a pleasure hosting you. Thank you for being wonderful guests.

Annerie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Ons het heerlik gebly met 'n baie vriendelike gasheer. Gerieflike blyplek, heerlik sonder beurtkrag, ekstra vrugte is verskaf - ongelukkig word melk nie voorsien nie maar ons gasheer was so gaaf om vir ons 'n boksie melk te gee sodat ons nie by ons aankoms dorp toe hoef te gery het nie. Oor die algemeen baie stil snags met paddas se gekwaak wat baie lekker is. Lekker stort, jammer die ligskakelaar sit buite sodat mens uit die kamer moet gaan om die lig aan en af te sit. Dalk kan die skakelaar geskuif word? Nog 'n voorstel is om die spieël na die ander muur te skuif bokant die muurprop sodat ons dames ons hare voor 'n spieel kan droogblaas. Of 'n klein verlengkoord te verskaf. Blindings kort aandag - almal kan nie oopmaak nie so ons het maar die deure oopgemaak - gelukkig was dit lekker koel. Maar die uitsig is pragtig oor die park agter en die stoepie is heerlik in die winterson.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
6 Gousblom Luxury flat
Beste Annerie Baie dankie dat u 'n oomblik geneem het om u verblyf by ons te hersien. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Dankie vir jou opmerkings oor die eiendom. Ons het aksies geneem vir die dinge wat aandag benodig en reggemaak word. Die besonderhede wat jy genoem het, word versorg. Dankie dat jy ons gehelp het om ons diens te verbeter. Dankie dat julle wonderlike gaste is. Vriendelike groete. Jacques

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Fantastiese huislike atmosfeer met mooiste sonsondergang en groen areas. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tj L
Lang verblyf
5.0
Okt 2022

2 weeks of absolute leisure and pleasure. Eddie is the most amazing host. The apartment is equipped with everything you need and more. Great hospitality from the owners as well as the cleaning lady who did our laundry. Thanks for an unforgettable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Lovely stay in Cape Town. 6 Gousblom Close has all the necessities that you need when you are away from home. The view from the enclosed stoep in the morning/afternoon is also stunning. Furthermore our furry child was also allowed and therefore Gousblom Close also deserves 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Verblyf was uitstekend. Baie rustige area, sentraal geleë. Die woning was goed toegerus met 'n binnenshuise braai, uitekende geriewe. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Karin H
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Jacques and Eddie were incredible friendly and helpful hosts. The location was central for us. The flat was big, clean and comfortable, the park view is peaceful. We would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Gerieflik, skoon, klein details verskaf wat mens vergeet. Koningsbed op webblad is net 'n queen bed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin N
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Rustige en uiters netjiese, pragtig ingerigte woonstel met uitstekende gashere. Wonderlike omgewing met park agter die huis. Twee pragtige honde wat diep in jou hart kruip. Woonstel is smaakvol ingerig en gashere het ons gou tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblom-keeromstraat 6, Plattekloof 3, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YzMyNmU0LWIyMzEtNDYzYi1iZDBlLTdmMjk3Mzg5Mzk4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 3 mense 16 5 1 5 6 Gousblom Close Plattekloof 3 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.868981 18.581291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang