Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Kabeljou

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-straat 6, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

6 Kabeljou is 'n lieflike, ruim selfsorghuis in die hartjie van Langebaan. Dit is ideaal vir 'n wegbreek met familie en vriende aan die Weskus, aangesien dit stapafstand van die strand af is.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook oorgenoeg, gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n buite-area met 'n eetarea en braaigeriewe. Vir diegene wat van die strand af terugkeer, is 'n buitestort beskikbaar. Die huis is naby die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kabeljou-straat 6, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-straat 6, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fb7cee5c841428dc6b124b00c5fd4ee135a08012eebe8257571e99a57cb321e7b9eddc0e7e0e796f17ab5641c2591ea6d5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8) 6 Kabeljou Street Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101256 18.032502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang