Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Key Largo

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir 6 Key Largo
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Reinette K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette K

Goeie ligging en volledig toegerus.

Alles wat nodig is. Het ons tyd daar baie geniet.

David V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Dit baie geniet.

Dink net daar kort 'n ander sitkamerbank wat meer gemaklik sit en 'n koningingrootte-bed in hoofslaapkamer. Die res in perfek.

Shepard D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shepard D

We enjoyed the stay.

It was okay. We enjoyed the pool when we couldn't go to the beach.

Susan B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Fantasties! Skoon, alles wat mens nodig het en baie goeie diens van die verhuringsagent.

Die eenheid is baie skoon, en het alles wat 'n mens nodig het, dit sluit genoeg breek en kombuisware in. Alles was skoon en netjies. Die ligging is ideaal - met direkte strandtoegang, alhoewel die eenheid nie direk op die strand geleë is nie. Parkering vir die voertuig is direk by die agterdeur uit. Die eenheid is naby winkels en restaurante geleë.

Jenny F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny F

Enjoyable.

We had a pleasant and comfortable stay and will definitely stay again.

Linda P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

It was very peaceful and blessed.

See stars.

Amelia D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D

Ons het heerlik gebly.

Swembad benut. Uitsig en die strand geniet.

Cliff B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff B

Baie lekker. Vriendelike gasvrou wat ons baie tuis laat voel het.

Goeie ligging. Netjiese, skoon verblyf. Naby alles.

Ken A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ken A

Lieflike uitsig. Heerlike leefeenheid. Besondere vakansie.

Ons vakansies vereis buite- en binnetyd. Die eenheid getuig van 'n fyn hand, is goed onderhou en aangenaam om tyd daarin te spandeer. Die kleur-skema komplimenteer die lieflike see-uitsig. Heerlik. Onderhoud in kompleks topgehalte. Lekker om dit te beleef. Ons gasvrou - Eurika - vriendelik, hulpvaardig, toeganklik en gefokus op kliëntediens. Sekerlik een van ons aangenaamste vakansies.

Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R930
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Key Largo 6, Topham-weg 5, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86af5b5d0585724e127a264b5376fd23385bdb7b69e161fcd1158dc988ce8dac68d5bf4889d6dfda4d3c3b9ebde710cc732f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Key Largo 6 5 Topham Road 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.072323 30.87379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang