6 King Fisher Beacon Point
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Bertus V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Anscha Z - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik ingerig, mooi uitsig.
Joan B - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
6 King Fisher Beacon Point se terugvoer
Beste Joan
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer ons waardeer dit regtig baie. Hoop om julle weer in Mosselbaai te verwelkom.
Groete en beste wense
Jan en Minnie Mostert
Marlene L - Sep 2020
Algehele gradering
Net een woord: wow!
Louwrene D - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
6 King Fisher Beacon Point se terugvoer
Beste Louwrene
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word werklik baie waardeer. Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom
Groete
Jan en Minnie
Marina V - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
6 King Fisher Beacon Point se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie terugvoer en dat julle ons eenheid gekies het om julle welverdiende ruskans by te kom geniet. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Hoop ons kan julle weer ontvang met 'n volgende besoek aan Mosselbaai.
Engela En Silo V - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
6 King Fisher Beacon Point se terugvoer
Goeiedag Engela,
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Ons waardeer dit regtig baie en hoop om julle weer te sien.
Mooi dag en groete,
Jan en Minnie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Fisher 6, Kusweg, Beacon Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang