Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 King Fisher Beacon Point

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie lekker! Die woonstel, asook die uitsig en ligging is alles net perfek. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anscha Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Gerieflik ingerig, mooi uitsig. Die woonstel het alles wat jy benodig met 'n goed toegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Wonderlike verblyf. Hierdie verblyf is die beste wat ek nog teëgekom het. Daar is niks tekort en silwerskoon. Ligging puik. Dink net dit moet gemeld word dat dit op 2de verdieping is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
6 King Fisher Beacon Point
Beste Joan Baie dankie vir jou positiewe terugvoer ons waardeer dit regtig baie. Hoop om julle weer in Mosselbaai te verwelkom. Groete en beste wense Jan en Minnie Mostert

Marlene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Net een woord: wow! Als is net mooi: die uitsig, die woonstel is ten volle toegerus, decor, netheid. Kyk, als is net mooi. Mens voel sommer net tuis. Dis net die braai wat aandag kort. Die trappe het my man net 'n bietjie onder gekry. Hy't so 'n paar rugoperasies agter die rug. Ses mense kan net gepak daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Ongelooflik lekker. Eenheid was tops, netjies, uitstekend toegerus, perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
6 King Fisher Beacon Point
Beste Louwrene Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word werklik baie waardeer. Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom Groete Jan en Minnie

Marina V
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Ongelooflik. Ek kuier gereeld in Mosselbaai. Dit was die skoonste, netjieste plek ooit. Die diens was ongelooflik. riendelikste mense ooit. Als wat mens kan aan dink was daar, tot die kleinste dingetjie. Genoeg handdoeke, genoeg komberse. Ek kan aangaan en aangaan. Net een woord - ongelooflik. Baie dankie Jan en Minnie. Julle is dierbaar. Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
6 King Fisher Beacon Point
Baie dankie vir jul goeie terugvoer en dat julle ons eenheid gekies het om julle welverdiende ruskans by te kom geniet. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons kan julle weer ontvang met 'n volgende besoek aan Mosselbaai.

Engela En Silo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Pragtige uitsig. Baie dankie, Jan en Minnie, vir jul vriendelikheid en flinke diens. Hoogs aanbeveelbaar. Netjies mooi en skoon. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
6 King Fisher Beacon Point
Goeiedag Engela, Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Ons waardeer dit regtig baie en hoop om julle weer te sien. Mooi dag en groete, Jan en Minnie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 680
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 680
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King Fisher 6, Kusweg, Beacon Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXYLkGfl6ApANUxuf2BsbOiSYhbe9e7v9BZkOKgUk4W6EfHI2lZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 680 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 6 King Fisher, Beach Road Beacon Point 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.181163 22.154879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang