6 King Fisher Beacon Point
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Fisher 6, Kusweg, Beacon Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 680 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel is in die gewilde Beacon Point in Mosselbaaipunt geleë. Dié woonstel wat uitkyk op die see beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Alle linne, bad- en strandhanddoeke. Plafonwaaiers en verwarmers in alle slaapkamers.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi beskikbaar.
Uit die leefarea lei 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Vanaf die balkon kan gaste skouspelagtige uitsigte oor die see geniet. 'n Motorhuis is beskikbaar vir hierdie woonstel.
'n Pendeldiens is gratis beskikbaar aan geselekteerde restuarante.
Die woonstel is net 2,2 km vanaf die Pavilion-swemstrand, en 1,1 km vanaf die Die Poort-getypoel wat deur 'n verskeidenheid restaurante en winkels omring word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- King Fisher 6, Kusweg, Beacon Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 King Fisher Beacon Point het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Fisher 6, Kusweg, Beacon Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang